Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Underhill Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat die vebrlyf onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is en van sonpanele en batterye gebruik maak. Die kapasiteit is beperk en kan baie laag loop in die wintermaande wanneer daar geen sonskyn is nie. Laai asb. fone, skootrekenaars, ens. gedurende die dag en nie snags nie, aangesien dit stremming op die batterye sal plaas.

Daar is 2 uitvoumatrasse sonder linne vir kinders. Gaste sal hul eie linne moet saambring.

Geen haardroërs, verwarmers, koffiemasjiene, espresso-masjiene of ander elektriese toestelle met 'n hoë energieverbruik mag gebruik word nie. Dit sal die stelsel afskakel.

Gebruik asb. die ligte spaarsamig. Paraffienlampe is onder die wasbak en moet in die geval van 'n kragonderbreking gebruik word.

Die verblyf het 'n septiese tenk en niks anders as toiletpapier mag in die toilet afgespoel word nie. Enige sanitêre produkte, watte, nat doekies, ens. kan in die asblik langs die toilet geplaas word.

Hou asb. troeteldiere van die meubels en beddegoed af.

Swem en roei in die rivier word op eie risiko gedoen. Gaste kan die bote gerus gebruik, maar moet dit asb. weer na die stoep terugbring. Gedurende die winter se reënmaande kan die rivier redelik vinnig styg en dit is dus beter om alle besittings van die rivierrand af na die stoep te skuif.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Monks Distillery, Tierkop Plaas nr. 208, Breederivier, 2085, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA555abb81edd3b1e80156b2e17a0092064447af2dbe8bf0f63ed9d353ebdf37ff64c9b12fee10b57717f987a8ebe8086e95d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Monks Distillery Tierkop Farm no 208 2085 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.505764862137 19.171857569435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang