Utshwayelo Kosi Mouth Lodge
Beskrywing
Al die kampeerplekke is privaat en omhein met rietheinings, met baie skadu. Die kampeerplekke verskil in groottes en kan klein en groot groepe huisves. Elke kampeerplek het ’n braai, elektriese kragpunt, lig en kraan. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe met warmwaterstorte. Die gemeenskaplike boma het ’n swembad, braaigeriewe, kroeg met DStv, eetarea en sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is op kampeerbasis. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Kamp:
Minimum 2 gaste in seisoentyd en 4 gaste buite seisoen.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalets het almal en suite-badkamers en bied elk slaapplek aan 2 gaste. ’n Ekstra enkelbed kan by sommige eenhede gevoeg word op versoek. Elke chalet het ’n buite-sitarea, braai's kan aangevra word. Die chalets het elk ’n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Alle beddens het muskietnette en plafonwaaiers. Daar is 24 uur-elektrisiteit wat van ’n sonpaneel af verkry word. Daar is ’n gemeenskaplike kombuis wat ten volle toegerus is met ’n stoof, oond en yskas en vrieskas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Gemeenskaplike selfsorg.
Huisreëls
Kamp:
Minimum 2 gaste in seisoentyd en 4 gaste buite seisoen.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die groot, permanente tente is in 'n afgeleë area. Die tente is op ’n houtdek met skaduwee. Die tente het elk 2 enkelbeddens, linne en word skoongemaak. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe met warmwaterstorte en ’n gemeenskaplike kombuis met ’n stoof, oond en yskas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Gemeenskaplie selfsorg.
Huisreëls
Kamp:
Minimum 2 gaste in seisoentyd en 4 gaste buite seisoen.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse tent-eenheid het ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die eenheid het ’n sitarea, instapklerekas en 2 driekwartbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word. Die eenheid is in ’n privaat en rustige area tussen die Umdoni-bome. Daar is slaapplek vir 2 volwassenes, maar 2 ekstra beddens kan teen 'n ekstra fooi bygevoeg word. Daar is onderdakstoep en die eenheid het ’n waaier, haardroër, onderdak-buitestort en word elke dag skoongemaak. Die eenheid het ook 24 uur-elektristeit wat van ’n sonpaneel af verkry word. Daar is ’n gemeenskaplike kombuis wat ten volle toegerus met 'n stoof, oond en yskas en vrieskas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Gemeenskaplike selfsorg.
Huisreëls
Kamp:
Minimum 2 gaste in seisoentyd en 4 gaste buite seisoen.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 178 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kosibaai-weg, Kosibaai, Manguzi, 3973, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang