Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Utshwayelo Kosi Mouth Lodge

Tentekamp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Diana Lee S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Wonderful place and service! I highly recommend this place. It is right outside the park and you can walk in easily. The service and facilities are top-notch. Campsites are big and shady. And Bob, the cat, is wonderful! Miss him already.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

As jy naby die Kosibaai se mond wil wees, is dit die plek om te gaan. Dis 'n pragtige wêreld en die Utshwayelo Lodge se ligging, gasvryheid, diens, netheid en atmosfeer was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emil B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Absolutely fantastic. Absolutely fantastic, lodge staff very friendly and helpful. Accomodation between campsites and tented camps very nice. Location also perfect between boating, snorkel or town, activities. Will definitely be back or recommend people to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rae J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Five star service. We had an amazing stay in Kosi Bay. The campsite was really private and the ablutions were always clean. The staff were very helpful and always friendly. The surrounding area is amazing and there is plenty to do. Would definitely recommend snorkeling in the mouth. A big thumbs up!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2021

Natuur, avontuur, afgeleë, perfekte kombinasie. Die mooi en die ruimte en die keuse van sit, slaap, lees, snorkel, voëls kyk, fotografie, verken, 4x4, visvang of wat ook al, jou opsies is daar. In 'n mooi lodge met pragtige skadu bome kan jy kamp, of in 'n luukse tent of chalet bly. 'n Heerlike swembad en eerlikheidskroeg waar jy kan opvang met wat by die huis aangaan. 'n Heerlike wegkom vir ons gewees. Ons gaan weer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Corika R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

Lekker gekamp, lekker visgevang, lekker gesnorkel. Sal Utshwayelo enige tyd aanbeveel. Dit is naby die ingang na die see en mond. Hulle bied aktiwiteite aan en daar is 'n swembad vir die kinders. Die personnel was baie vriendelik en behulpsaam. Die ablusie was skoon en netjies. As ons weer daar gaan kamp wil ons op staanplek 5, 16 of 17 staan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2020

Mooi, natuurlike omgewing. Skoon en vol avontuur gewees. Ons was verbaas oor wat die naaste dorpie Manguzi aanbied met opsigte van inkopies vir benodigdhede. Die kampplek was baie privaat en alles is goed georganiseerd. Die staf is vriendelik en behulpsaam. Sal weer gaan in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charles B
Kort verblyf
4.6
Jun 2019

Enjoyed it even though I caught no fish! Enjoyed the campsite and the fact that it was so close to Kosi Mouth the surrounding area was a bit noisy otherwise I thought it very nice and will be returning to catch those kingfish I missed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2019

Very comfortable accommodation in Tusker unit, including two children. Wonderful location close to Kosi Mouth. Utshwayelo is a great place. Great customer service, clean and neat accommodation. The single central kitchen is a bit off-putting for those who like to cook in private and be within their own privacy. I suggest that the Tusker units should have a basic kitchen, even enough just to make sandwiches or have breakfast cereal. The units don't even have a knife, bowl or a plate. Next time, we will bring all our own kitchen amenities. Nevertheless, we will be back for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 178 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kosibaai-weg, Kosibaai, Manguzi, 3973, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPJDhEjCqyJrtJjtzhTpYym7wHRubDgT5m13Q2fXowYLcmISpUE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Kosi Bay Road Kosi Bay 3973 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.892777777778 32.858333333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang