Utshwayelo Kosi Mouth Lodge
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2025 tot 28 Feb 2025.
- Kapasiteit: 178 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kosibaai-weg, Kosibaai, Manguzi, 3973, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R612R490 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Utshwayelo Kosi Mouth Lodge is by die hek van die iSimangaliso Vleilandpark in Kosibaai geleë.
Die lodge is slegs ’n paar meter van die ongerepte strand waar die water van die iSimangaliso Vleilandpark Wêrelderfenisgebied in die Indiese Oseaan vloei by die Kosibaai-riviermonding naby Mosambiek se grens.
Verblyf word in luukse tente en rustieke chalets met en suite-badkamers gebied, asook kampplekke met tente en privaat kampeerplekke. Gaste kan onder die manjifieke eeue oue Umdoni-bome by die hooflodge ontspan, of ’n skemerkelkie by die Fishtrap-kroeg.
Aktiwiteite in die area sluit kano-safari, snorkel, visvang, bootritte, voetslaan en voëlkyk in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Yolanda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kosibaai-weg, Kosibaai, Manguzi, 3973, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Utshwayelo Kosi Mouth Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 178 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kosibaai-weg, Kosibaai, Manguzi, 3973, KwaZulu-Natal