Vaaldam Huis
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 vol badkamer. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed. Die leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike hoekbank en 'n TV met DStv. Die sitarea het 'n stapelbed wat perfek is vir paartjies met kinders. Die woonstel bied toegang tot die hoofhuis se braai en swembadarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Daaglikse skoonmaker is by die tarief ingesluit.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huis beskik oor 5 slaapkamers waarvan 1 'n soldervertrek is, asook 2 vol badkamers en 2 gastetoilette. Die eerste verdieping se kamers lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die dam. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV met DStv en 'n en-suite badkamer met 'n dubbelstort. Gasterkamer 1 en 2 beskik oor koniginggrootte-beddens en deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n toilet op die onderste verdieping langs die TV-kamer. Die solderkamer is bo die kroeg-area en het 6 enkelbeddens, 1 stapelbed en 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n toilet langs die kroeg-area. Dit lei na die houtdek met 'n uitsig oor die dam. Die leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het uittrekbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die leefarea lei na die stoep met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel met stoele. Daar is 'n kroeg-area, pooltafel en Jacuzzi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
6 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Daaglikse skoonmaker is by die tarief ingesluit.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Rosebay 155, Vaal Dam Skiereiland, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang