Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaaldam Huis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Leon K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ons was 'n groep van sowat 18 mense wat Vaaldam Huis vir 'n week bespreek het. Fantasties ingerig vir groter groepe met alles wat jy benodig en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Waarde vir geld? Definitief. Die huis is pragtig en as jy nie iets kry om jou besig te hou nie, moet jy een 'boring' mens wees. Net om vir die natuur te kyk, is onskatbaar! Ons het net die woonstel getoets aangesien ons 'n groot bespreking het vir Desember, en alles lyk presies soos op die foto's - eintlik beter as die foto's. Ons sien uit na ons kuier in Desember.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome K
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Was baie lekker en soveel om te doen. Dit was heerlik. Die gasvrou is baie aangenaam en sal na jou behoeftes omsien. Kenny en sy vrou is baie aangenaam en help graag. Ek sal die huis aanbeveel vir 'n groep mense.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denelcia L
Kort verblyf
3.8
Jan 2023

Groot plek en baie veilig. Alec was baie behulpsaam puik diens, ons het water probleem gehad en ons swembad was vuil. Niks was gedoen nadat ons versoek het om dit skoon te maak, wat is 'n vakansie saam met kinders as jy nie die swembad kan gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Heidi
Vaaldam Huis
Daar was ongelukkig erge donderweer wat die chemiese reaksie in die swembad beïnvloed asook Eskom kragonderbrekings wat die drukpomp affekteer het. Ons het wel reageer op u klagtes en ek het deurentyd verduidelik dat die plattelandse dorpies glad nie oop is op publieke vakansietye nie. Ons het ook vir u 1 ekstra nag verniet gegee om op te maak vir enige ongerief. Die chemiese swembad reaktors is bestel en wel afgelewer 1 dag voor u uitgeboek het. Ons sal wel aandag gee aan die swembad situasie.

Cobus W
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Ongelooflike huis met als wat jy nodig het! Dit is 'n ongelooflike huis met als wat ons nodig gehad het vir 'n manne naweek. In persoon is dit baie meer as wat enige foto kan aandui! Alec het ook uit sy pad uit gegaan om seker te maak ons het als wat ons nodig het. Sal definitief weer gaan met my hele gesin want daar is iets vir jonk en oud! (En hoef glad nie oor veiligheid te bekommer nie). Baie dankie vir die lekker naweek, Heidi en Alec!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Lekker winternaweek by die dam. Ons was 'n groot groep vir 'n tiener se verjaardag. Die huis is ideaal, eenkant vir ouers, al die kinders in die loft en bunk-kamer. Oorgenoeg plek om te kuier en nie mekaar te vertrap nie. Die helpers is wonderlik, 5-ster! En die eienaar is so akkommoderend, sal die huis vir seker aanbeveel en weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Awesome! Awesome! Thank you for an amazing breakaway, will definitely go again. Large group and all enjoyed. Will recommend to anyone, space, entertainment, clean, lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Ongelooflik rustig en die perfekte wegbreek saam met vriende en familie. Die plekkie is fantasties en ideaal vir 'n groot groep vriende of familie wat heerlik saam wil kuier. Die huis het alles wat jy nodig het en soveel meer. Die feit dat mens stapafstand van die dam af is en heerlik kan visvang is 'n bonus. Die huis is pragtig en bied soveel meer as wat enige iemand verwag. Sal beslis dit vir enige iemand aanbeveel en ons sal vinnig weer gebruik van die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Great stay, great amenities, well looked after house in a great location. Perfect for a group of friends. We had a wonderful, well organised stay at this beautiful, fun house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andri S
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Asemrowend en wonderlik! Was ongelooflik lekker gewees, baie netjies, uitstekende diens en sal aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Rosebay 155, Vaal Dam Skiereiland, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT7nSi3WmCP1CmnmfXs6XsKw5qeFBVbKHJsH5FN3mILpbLPe0bz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 155 Rosebay Vaal Dam Peninsula 1995 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -26.906736 28.16341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang