Valentines Hermanus
Beskrywing
Die knus Cabernet- en Merlot-suite is smaakvol en ideaal vir oornagverblyf. Dis geskik vir gesinne. Die suite het 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 'n volledige badkamer. Perkallinne van katoen en donserige wit handdoeke word voorsien. Daar is gratis WiFi, muskietnette, multi-kragproppe, 'n haardroër, kluis, muurverwarmer, plafonwaaier, 'n TV met DStv, en 'n DVD-speler. Verdere geriewe sluit 'n koffiestasie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware in. Koffie, tee, melk, suiker en beskuit word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Dit sluit koffie, tee, beskuit en suiker in.
Huisreëls
Gaste mag nie besoekers op die perseel of in hul kamers inbring sonder toestemming nie.
Rook is verbode en daar is 'n rookarea in die tuin.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Pinotage Shiraz-kamer is in die tuin, weg van die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang. Dié suite is 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n kombuisie. Dis geskik vir kinders/babas. Die kamers het elk 'n koningingrootte-bed wat slaapplek vir 4 volwassenes het. Gratis, veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar agter 'n hek met afstandbeheer. Die suite se beddens het perkallinne van katoen. Donsige, wit handdoeke word voorsien. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamer het gratis WiFi, muskietnette, multi-kragproppe, 'n haardroër, kluis, muurverwarmer, plafonwaaier, en 'n TV met DStv. Die eenheid het 'n komuisie met 'n sitarea, 'n yskas, ketel, broodrooster, elektriese braaipan, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware. Koffie, tee, melk, suiker en beskuit word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Dit sluit koffie, tee, beskuit en suiker in.
Huisreëls
Gaste mag nie besoekers op die perseel of in hul kamers inbring sonder toestemming nie.
Rook is verbode en daar is 'n rookarea in die tuin.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8ste Straat 292, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang