Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valentines Hermanus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Valentines Hermanus
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anna-maria F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-maria F

Fantastic stay.

Ons het baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het vir 'n kort of lang verblyf. Daar was ook melk, beskuit, tee, koffie, vrugte en mooi blomme met aankoms. Die 2 ensuite badkamers was ook baie gerieflik. Stort was absolutely great en ensuite agter 'n toe deur. Ons het baie lekker geslaap. Veilige parkering agter remote geslote hekke. Sal weer kom kuier!

Adam P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam P

Perfect for our needs.

Welcoming, clean and about 1 km from the wedding we attended at Die Vette Mossel.

Sheila B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila B

Nice, clean and calm.

It was a nice place, clean and beautiful. Unfortunately, they have lights outside one of the bedrooms, which made it a bit difficult to sleep.

Alan K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan K

Great place for a weekend.

A very pleasant and convenient place to stay in Hermanus and close to the yacht club. Been here before and will probably be there next year too.

Martonè D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martonè D

Gemaklik, skoon en netjies. Alle geriewe beskikbaar.

Kamers was gemaklik, gashere was baie vriendelik en behulpsaam. Ons is baie welkom laat voel met ons naam teen die muur.

Ina J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina J

Pragtige gasheer en - vrou.

Diens is puik. Skoon en netjies. Love die ligging. Het verloof geraak by hul die naweek. Geseënd. Dankie vir alles.

Johan-hendrik E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan-hendrik E

Ons het net 'n nag oorgebly na ons troue.

Dit was baie lekker. Hulle het die aand vir ons baie spesiaal gemaak. Dit is 'n baie mooi eenheid en baie netjies. Ons sal hulle sterk aanbeveel.

Frances K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances K

Rustig.

Baie netjies en vriendelik ontvang. Kan beslis aanbeveel.

Bridget J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget J

A well appointed & comfortable suite for our overnight stay.

Wonderful welcome, little touches made us feel at home, great attention to detail, comfy beds, lovely linen & towels. Really enjoyed ourselves! We can highly recommend Greg & Helen’s accommodation.

Ursala S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursala S

Uitstekend.

Die ontvangs van die eienaars was baie nice. Ons kon lekker gesels met hulle. Die blyplek was gerieflik en baie netjies. Ons het baie lekker gebly.

Adrian F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian F

Stunning accommodation.

The rooms are beautiful, with top quality linen and towels and very comfortable beds. The kitchen has everything you need for cooking or warming light meals.

Sandra (bespreek Vir Megan Scribante) M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra (bespreek Vir Megan Scribante) M

Uitstekende verblyf met die mees aangenaamste gasheer en gasvrou! Baie beïndruk met stylvolle verblyf!

Kan Valentines hoog aanbeveel, wat verblyf, ligging, waarde vir geld en gasvryheid aanbetref! Meer as wat verwag word soos pragtige lelies, het die pragtige kamers net verder opgevrolik! Alles en nog meer wat mens kan benodig was beskikbaar. Lekker naby aan see en staproetes! Baie dankie.

Valentines Hermanus se terugvoer

Baie dankie Sandra.
Dit was ons voorreg om sulke aangename gaste by Valentines te verwelkom.
Groete
Greg en Helen

Valentines Hermanus
Alan K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan K

Great, well priced accommodation with friendly hosts.

I have stayed here before and will stay here again if I get the chance. Suits us perfectly.

Valentines Hermanus se terugvoer

Thanks Alan, you and Millicent are always welcome. Hope to see you again soon !

Valentines Hermanus
Jaco N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Uiters luuks en netjies.

Valentines Hermanus is 'n baie netjiese gastehuis, pragtig en luuks gemeubileerd en baie goed geleë. Die eienaars is uiters behulpsaam en ek het nog nooit so welkom gevoel nie. Ek kan Valentines sonder twyfel aanbeveel.

Innus L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Innus L

Clean and tidy.

Hosts very friendly.

Andre L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Baie lekker gebly.

Kamers en kombuis is groot en baie netjies. Veilige parkering. Greg en Helen was baie gaaf. Dankie.

Sarette S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarette S

Delightful to the soul.

Our stay was for one night, but we had the most wonderful stay. The rooms are perfect for 2 to 4 people. Spacious and very clean. The welcoming board with my name on arrival and the flowers in the room and bar fridge were my highlight. It gave me a special welcome-home feeling. The host is very friendly. Thank you for hosting us.

Janneke W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janneke W

Skoon en netjies, met spesiale aandag aan detail.

Ons het vir een nag in die Cabernet- en Merlot-suite geslaap. Ons is baie gasvry deur Greg en Helen ontvang. Daar was selfs 'n bordjie by die voordeur om ons spesiaal welkom te heet en vars blomme oral! Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 'n badkamer en kitchenette. Dis skoon en netjies, met gerieflike beddens. Wat negatief vir ons was, was dat daar nie 'n sitarea is nie. Die kitchenette het nie 'n wasbak nie, wat dit nogal ongerieflik maak om iets voor te berei en op te ruim. Ek het ook gedink dat die prys 'n bietjie hoog is vir basies 2 slaapkamers en 'n badkamer. Ek sal die verblyf aanbeveel vir mense wat net 'n oornagplek soek.

Curt D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Curt D

Uitstekend

Dit was 'n uitstekende plek om in te woon. Sal definitief weer hier kom slaap.

Portia O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia O

Relaxed, beautiful.

The venue was very inviting. We were close to the beach. Our hosts provided places to visit.

Dan G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan G

Sakpas-verblyf naby die strand.

Rustig, skoon, met alles en nog meer wat mens nodig het vir 'n selfsorgverblyf vir twee. Naby die strand. Baie stil en veilig en daar is alles wat mens nodig het vir 'n heerlike vakansie. Kan dit sterk aanbeveel.

Valentines Hermanus se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Dan.
Kom bly gerus weer by Valentines.

Valentines Hermanus
Gustav S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S

Lekker gekuier. Sal weer gebruik.

Vriendelike ontvangs. Het ons toegang gegee tot 'n ruim sitarea en kombuis.

Lily C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lily C

Die eienaar is baie verwelkomend en behulpsaam.

Alles wat jy nodig het is daar. Dis skoon en netjies. Veilige area en veilige parkeerplek vir motors ook. Gerieflik en netjies.

Lizl L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl L

Our hosts were absolutely lovely and went out of their way to make sure we were comfortable and happy.

They welcomed us with open arms into their home, and continued to make every effort to make sure we, as a family, felt at home in their home. Everything was super clean, Covid compliant and all we needed was there. Newly furnished with great bathroom. The kitchenette was a little small, but had all the amenities we needed.

Monnique R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monnique R

My kuier was fantasties, kon nie vir beter vra nie.

Dit was die beste langnaweek ooit. Baie pragtige plek. Baie om te ervaar en te sien.

Valentines Hermanus se terugvoer

Dankie Monnique, kom bly gerus weer.

Valentines Hermanus
Stephen S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S

Simply the best.

I highly recommend this guest house and will certainly stay there again. The hosts were fantastic. A pleasure staying there.

Liesl R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl R

A comfortable stay within walking distance of the beach.

We had the most wonderful stay at Valentines Hermanus. Greg and Helen are very gracious and helpful hosts. The accommodation is clean, comfortable and within walking distance of the beach. Access to the garden is great for the kids as they could play outside safely. WiFi access from the one room is very weak, but fortunately for the kids the signal is better from the other.

Jolene K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene K

Baie aangenaam en rustig, sal definitief weer gaan.

Die perfekte plek ooit.

Valentines Hermanus se terugvoer

Dankie, Jolene, ons hoop om julle weer in die toekoms by Valentines te sien.

Valentines Hermanus
Alan K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan K

Great experience.

Great place to spend a few nights away from home and close to the yacht club. Suited us perfectly.

Gerhard & Louise S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard & Louise S

Was ons eerste besoek en het dit baie geniet.

Sal dit vir almal aanbeveel en in die toekoms weer gebruik. Puik diens en die mense is gasvry en baie behulpsaam.

Valentines Hermanus se terugvoer

Baie dankie, Gerhard, ons waardeer dat julle die tyd geneem het met jul terugvoer.

Julle sal in die toekoms altyd welkom wees om by Valentyns to bly.

Alle voorspoed vir julle.
Greg en Helen

Valentines Hermanus
John J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John J

Ek was op die hande gedra deur die hosts.

Die tannie en oom het my baie tuis laat voel. Ek sal beslis ander aanbeveel om Valentines te oorweeg. Baie dankie vir die tyd daar.

Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Michael P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P

Baie netjies en cosy.

Greg en Hellen het ons vroeër laat inboek. Ons het 'n hartlike en vriendelike ontvangs gehad. Die plek is baie netjies en cosy. Die sjokolade en vrugte was heerlik. Die plek is baie goed toegerus. Beveel dit definitief aan.

Juliana R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana R

Fantastiese verblyf!

Ons was verwelkom deur Greg en Helen. Hulle het ons deur die kamer en kombuis geneem. Baie bedagsaam om yogurt en meusli en vrugte vir ons uit te sit. Die kamer is pragtig. Ons het die verblyf die naweek baie geniet.

Elrico M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrico M

Gerieflik met uitstekende diens.

Die verblyf is stylvol versier en die eienaars is vol verrassings om hulle gaste se dag op te helder. Baie goeie waarde vir geld.

Valentines Hermanus se terugvoer

Dankie Elrico, ons het jul besoek baie geniet.
Kom kuier gerus weer!

Valentines Hermanus
Aalwyn V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aalwyn V

Absoluut uitstekend.

Vriendelike, skoon en netjiese verblyf. Persoonlike aandag en detail!

Valentines Hermanus se terugvoer

Dankie Jolene!.
Kom gerus weer. Ons het jul besoek terdee geniet.
Groete van Greg en Helen
Valentines Hermanus.

Valentines Hermanus
Clinton O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton O

Fabulous stay.

Greg and Helen were the perfect host and hostess during our stay. Can’t thank them enough for the homely environment with lovely treats such as chocolates, freshly ground coffee, yogurt, home made muesli, rusks, milk, the lovely flowers in bedrooms and the welcome board facing the entrance. Home away from home. Very neat and clean the sophisticated decorated. Would recommend anyone to go and stay for few nights.

Valentines Hermanus se terugvoer

Thank you Clinton, it was such a pleasure to host your lovely family.

Valentines Hermanus
Juanita F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita F

Aangenaam verras.

Ons is baie hartlik verwelkom en die aandag aan detail was indrukwekkend. Vars blomme en sjokolade. Wyn met 'n spesiale briefie. Lekker koffie, beskuit, joghurt en selfs muesli. Lieflike badprodukte. Gerieflike kamer. Die enigste kritiek is straks die klankdigtheid tussen die twee kamers. Tydens ons verblyf was daar 'n jong paar met 'n baba. Ons is nie meer gewoond daaraan nie, so dit was steurend. Dis egter persoonlike voorkeur. Ons verblyf was voortreflik en ons gasheer en -vrou baie bedagsaam. Ons sal beslis weer hier bly.

Chrissy D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissy D

Ongelooflike gemaklike en stylvolle verblyf met al die nodige geriewe.

Dankie, Greg en Helen, vir die gasvrye ontvangs. Veilige parkering laat jou rustig kuier en slaap. Gerieflike slaapkamers met en suite-badkamers is luuks. Die kinders het lekker gespeel en mens voel gerus met hulle ook. Baie dankie vir die bederfies van sjokolade en vrugte. Ons kom beslis weer terug!

Valentines Hermanus se terugvoer

Dankie Chrissy,
Ons het julle besoek net so geniet. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Greg en Helen

Valentines Hermanus
Paula F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paula F

Very neat and beautiful rooms, we enjoyed the privacy and freedom to be out of the main house.

Thank you to the owners that personalized our stay by welcoming us with open arms and mentioning us on the notice board. The rooms are spectacular and very neat. We enjoyed the fresh fruit and yogurt every morning. Being in the Pinotage and Shiraz rooms we were not in the main house making our stay enjoyable and we also enjoyed the privacy. We can recommend anyone to stay there.

Valentines Hermanus se terugvoer

Thank you, Derik, and family for choosing to stay at Valentines. We are pleased to know that you enjoyed your suite.
Kind regards,
Greg and Helen

Valentines Hermanus
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 292, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv6eLweB5USZtQUVzh8acBYh6CyyzKKEQ6l30rxc0nZAOd2bOPF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 292 8th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.412839569375 19.296375657827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang