Valentines Hermanus
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Greg Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Anna-maria F - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastic stay.
Adam P - Mei 2024
Algehele gradering
Perfect for our needs.
Sheila B - Mrt 2024
Algehele gradering
Nice, clean and calm.
Alan K - Feb 2024
Algehele gradering
Great place for a weekend.
Martonè D - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en netjies. Alle geriewe beskikbaar.
Ina J - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige gasheer en - vrou.
Johan-hendrik E - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het net 'n nag oorgebly na ons troue.
Frances K - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig.
Bridget J - Nov 2022
Algehele gradering
A well appointed & comfortable suite for our overnight stay.
Ursala S - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Adrian F - Jun 2022
Algehele gradering
Stunning accommodation.
Sandra (bespreek Vir Megan Scribante) M - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met die mees aangenaamste gasheer en gasvrou! Baie beïndruk met stylvolle verblyf!
Valentines Hermanus se terugvoer
Baie dankie Sandra.
Dit was ons voorreg om sulke aangename gaste by Valentines te verwelkom.
Groete
Greg en Helen
Alan K - Feb 2022
Algehele gradering
Great, well priced accommodation with friendly hosts.
Valentines Hermanus se terugvoer
Thanks Alan, you and Millicent are always welcome. Hope to see you again soon !
Jaco N - Jan 2022
Algehele gradering
Uiters luuks en netjies.
Innus L - Okt 2022
Algehele gradering
Clean and tidy.
Andre L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Sarette S - Mrt 2022
Algehele gradering
Delightful to the soul.
Janneke W - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies, met spesiale aandag aan detail.
Lees meerCurt D - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Portia O - Nov 2021
Algehele gradering
Relaxed, beautiful.
Dan G - Okt 2021
Algehele gradering
Sakpas-verblyf naby die strand.
Valentines Hermanus se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Dan.
Kom bly gerus weer by Valentines.
Gustav S - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier. Sal weer gebruik.
Lily C - Mei 2021
Algehele gradering
Die eienaar is baie verwelkomend en behulpsaam.
Lizl L - Des 2021
Algehele gradering
Our hosts were absolutely lovely and went out of their way to make sure we were comfortable and happy.
Monnique R - Sep 2021
Algehele gradering
My kuier was fantasties, kon nie vir beter vra nie.
Valentines Hermanus se terugvoer
Dankie Monnique, kom bly gerus weer.
Stephen S - Mei 2021
Algehele gradering
Simply the best.
Liesl R - Okt 2021
Algehele gradering
A comfortable stay within walking distance of the beach.
Jolene K - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig, sal definitief weer gaan.
Valentines Hermanus se terugvoer
Dankie, Jolene, ons hoop om julle weer in die toekoms by Valentines te sien.
Alan K - Feb 2020
Algehele gradering
Great experience.
Gerhard & Louise S - Jan 2020
Algehele gradering
Was ons eerste besoek en het dit baie geniet.
Valentines Hermanus se terugvoer
Baie dankie, Gerhard, ons waardeer dat julle die tyd geneem het met jul terugvoer.
Julle sal in die toekoms altyd welkom wees om by Valentyns to bly.
Alle voorspoed vir julle.
Greg en Helen
John J - Mrt 2020
Algehele gradering
Ek was op die hande gedra deur die hosts.
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Michael P - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en cosy.
Juliana R - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Elrico M - Feb 2019
Algehele gradering
Gerieflik met uitstekende diens.
Valentines Hermanus se terugvoer
Dankie Elrico, ons het jul besoek baie geniet.
Kom kuier gerus weer!
Aalwyn V - Jan 2019
Algehele gradering
Absoluut uitstekend.
Valentines Hermanus se terugvoer
Dankie Jolene!.
Kom gerus weer. Ons het jul besoek terdee geniet.
Groete van Greg en Helen
Valentines Hermanus.
Clinton O - Jan 2019
Algehele gradering
Fabulous stay.
Lees meerValentines Hermanus se terugvoer
Thank you Clinton, it was such a pleasure to host your lovely family.
Juanita F - Aug 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Lees meerChrissy D - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflike gemaklike en stylvolle verblyf met al die nodige geriewe.
Valentines Hermanus se terugvoer
Dankie Chrissy,
Ons het julle besoek net so geniet. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Greg en Helen
Paula F - Des 2018
Algehele gradering
Very neat and beautiful rooms, we enjoyed the privacy and freedom to be out of the main house.
Valentines Hermanus se terugvoer
Thank you, Derik, and family for choosing to stay at Valentines. We are pleased to know that you enjoyed your suite.
Kind regards,
Greg and Helen
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8ste Straat 292, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang