Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valentines Hermanus

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 292, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Valentines Hermanus lê tussen die Blouvlagstrand Grotto Beach, en die reuse Kleinrivierberge. Die eiendom het trappe en is dus nie rolstoelvriendelik nie. Troeteldiere is ook nie welkom nie.

Verblyf is in gerieflike, smaakvolle privaat kamers, elk met 'n koningingrootte-bed met gehalte-perkallinne van katoen.

Gaste het toegang tot die tuin met geriewe. Die tuin bied 'n pragtige uitsig op die berg en spog 'n ryk voëllewe.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die voertuie is nie sigbaar vanaf die straat nie. Parkeerplek word deur 'n afstandbeheerhek bereik en daar is direkte toegang vanaf elke kamer se privaat ingang.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Anna-maria F
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic stay. Ons het baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het vir 'n kort of lang verblyf. Daar was ook melk, beskuit, tee, koffie, vrugte en mooi...
Sien meer
Jun 2024
Adam P
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for our needs. Welcoming, clean and about 1 km from the wedding we attended at Die Vette Mossel.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Sheila B
Saam met vriende
5.0
Nice, clean and calm. It was a nice place, clean and beautiful. Unfortunately, they have lights outside one of the bedrooms, which made...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Ina J
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige gasheer en - vrou. Diens is puik. Skoon en netjies. Love die ligging. Het verloof geraak by hul die naweek. Geseënd. Dankie vir alles.
Nov 2023
Johan-hendrik E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het net 'n nag oorgebly na ons troue. Dit was baie lekker. Hulle het die aand vir ons baie spesiaal gemaak. Dit is 'n baie mooi eenheid en baie ne...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 8ste Straat 292, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Valentines Hermanus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 292, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv6eLweB5USZtQUVzh8acBYh6CyyzKKEQ6l30rxc0nZAOd2bOPF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 292 8th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.412839569375 19.296375657827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang