Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilltop Haven

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Hilltop Haven
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chrissie P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie P

Perfect location in nature (and dog friendly).

Beautiful location, lovely views and great walks amongst the koppies and fynbos. Our dogs had the time of their lives! Flowers are lovely here during the flower season. Joker was a great host.

Mohsin T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohsin T

Perfect weekend getaway.

Stay was excellent! The perfect weekend getaway.

Marcelle V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle V

Gunsteling vakansiebestemming.

Hierdie plekkie is 'n absolute juweel met die heel mooiste uitsig. Al die vertrekke is ruim en baie goed ingerig. Ons (en ons worshondjie) het elke dag se stap deur die fynbos verskriklik geniet. Ons sien uit om weer en weer te gaan!

Chantel K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel K

Rustige, mooi en troeteldier-vriendelike wegbreek!

Dit het ons verwagtinge oorskry! Oom Joker was amazing en so insiggewend oor die plaas. Die natuurskoon was asemrowend. Weet nie wie het dit die meeste geniet nie, ons of ons honde! Sal vir seker dit aanbeveel!

Hilltop Haven se terugvoer

Baie dankie, Chantel. Julle is baie welkom by Hilltop Haven.

Hilltop Haven
Christo K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K

Rus vir die siel.

Dit is 'n ongelooflik mooi plekkie en het baie plek om deur die natuur te stap.

Hilltop Haven se terugvoer

Dankie Christo, ons is bly julle het dit geniet. Julle is welkom. Hilltop Haven

Hilltop Haven
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R365, Plaas Parys Erfdeel 70, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64d40a958d6f22772b1f5343191c3dc45b50acb112bf5b85f3e3b18e1f4ff62ea533e0f14e7e283a403550c9dde3432417e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 R365 Farm Parys Portion 70 8122 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.247225371616 18.509538621087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang