Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilltop Haven

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Wanneer gaste die braai gebruik, maak asb. seker dat die vuur heeltemal geblus is voor gaste gaan slaap.
Hierdie eenheid kan slegs met 'n 4x4-voertuig bereik word. Indien gaste nie toegang tot sulke vervoer het nie, sal die verteenwoordiger aflaaidienste na die verblyf reël.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R365, Plaas Parys Erfdeel 70, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64d40a958d6f22772b1f5343191c3dc45b50acb112bf5b85f3e3b18e1f4ff62ea533e0f14e7e283a403550c9dde3432417e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 R365 Farm Parys Portion 70 8122 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.247225371616 18.509538621087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang