Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilltop Haven

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marcus B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Fantasties. Mooi uitkyk van berge. Huis het solar, en baie netjies. Woodfire jacuzzi is die beste tydverbruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wonderful stay with accommodating host. My husband and I had a wonderful stay at Hilltop Haven! Joker was extremely accommodating and helpful with preparing the wood-fired hot tub ahead of time so it was ready when we arrived. The house is perfectly situated on the mountain, so there was no wind when we used the braai facilities or the tub. Joker showed us around on some of the beautiful mountain trails that we could ride on our dirtbikes. The house was clean and comfortable. We will definitely be coming back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Stil en rustig, met 'n pragtige uitsig. Ons het verskriklik lekker gebly. Ons sal die plekkie enige tyd aanbeveel, veral as jy wil wegbreek van die geraas van die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha C
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Dit is 'n rusplek vir jou siel en liggaam! Hilltop Haven se naam som die akkommodasie perfek op! Joker en Lida het besondere moeite gedoen om aan gaste 'n regte hemelse ervaring te gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deandre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Relaxing. Very relaxing and calming. Excellent views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Gemaklik. Perfek geleë, lekker op jou eie teen die koppie met 'n wonderlike uitsig. Groot kuierstoep en ordentlike braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Een vir die boeke! Joker is 'n fantastiese gasheer en die omgewing is pragtig! Die beste ervaring denkbaar! Ons gaan beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrissie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfect location in nature (and dog friendly). Beautiful location, lovely views and great walks amongst the koppies and fynbos. Our dogs had the time of their lives! Flowers are lovely here during the flower season. Joker was a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mohsin T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect weekend getaway. Stay was excellent! The perfect weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R365, Plaas Parys Erfdeel 70, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64d40a958d6f22772b1f5343191c3dc45b50acb112bf5b85f3e3b18e1f4ff62ea533e0f14e7e283a403550c9dde3432417e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 R365 Farm Parys Portion 70 8122 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.247225371616 18.509538621087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang