Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilltop Haven

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Deandre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Relaxing. Very relaxing and calming. Excellent views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Gemaklik. Perfek geleë, lekker op jou eie teen die koppie met 'n wonderlike uitsig. Groot kuierstoep en ordentlike braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Een vir die boeke! Joker is 'n fantastiese gasheer en die omgewing is pragtig! Die beste ervaring denkbaar! Ons gaan beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrissie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfect location in nature (and dog friendly). Beautiful location, lovely views and great walks amongst the koppies and fynbos. Our dogs had the time of their lives! Flowers are lovely here during the flower season. Joker was a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mohsin T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect weekend getaway. Stay was excellent! The perfect weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gunsteling vakansiebestemming. Hierdie plekkie is 'n absolute juweel met die heel mooiste uitsig. Al die vertrekke is ruim en baie goed ingerig. Ons (en ons worshondjie) het elke dag se stap deur die fynbos verskriklik geniet. Ons sien uit om weer en weer te gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Rustige, mooi en troeteldier-vriendelike wegbreek! Dit het ons verwagtinge oorskry! Oom Joker was amazing en so insiggewend oor die plaas. Die natuurskoon was asemrowend. Weet nie wie het dit die meeste geniet nie, ons of ons honde! Sal vir seker dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacobus
Hilltop Haven
Baie dankie, Chantel. Julle is baie welkom by Hilltop Haven.

Christo K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rus vir die siel. Dit is 'n ongelooflik mooi plekkie en het baie plek om deur die natuur te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacobus
Hilltop Haven
Dankie Christo, ons is bly julle het dit geniet. Julle is welkom. Hilltop Haven

Marsha-leigh H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Amazing. What an amazing place. My husband and I spent our 16 year wedding anniversary and it was perfect. Just some advice when staying there and it's 39 degrees, don't run the aircon for more than 2 hours or you will be without electricity for the rest of the day because it's run by solar. Also, for the hot days, maybe a shade over the hot tub and it will be perfect for winter because then you can use the hot tub when it rains. What would make it more perfect than it already is, is a fireplace inside. But this place is perfect. Joker was great and the welcome was warm and even had the champagne I requested. We will definitely be back with our 2 kids. The view is spectacular and it's so quiet and relaxing, it was so worth the 3 hour drive. Thank you Hilltop Haven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R365, Plaas Parys Erfdeel 70, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64d40a958d6f22772b1f5343191c3dc45b50acb112bf5b85f3e3b18e1f4ff62ea533e0f14e7e283a403550c9dde3432417e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 R365 Farm Parys Portion 70 8122 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.247225371616 18.509538621087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang