Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilltop Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R365, Plaas Parys Erfdeel 70, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hilltop Haven is 'n rustieke selfsorghuis op die eienaar se werkende plaas buite Leipoldtville in die Wes-Kaap. Hierdie huis is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Hierdie huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en lugversorging. Dit lei na die onderdakstoep met 'n braai. Dié kothuis beskik ook oor 'n houtvuurwarmbad.

Hierdie eenheid kan slegs met 'n 4x4-voertuig bereik word. Indien gaste nie toegang tot sulke vervoer het nie, sal die verteenwoordiger aflaaidienste na die verblyf reël. Die verblyf is 4 km vanaf Leipoldtville en 35 km vanaf Lambertsbaai waar daar winkels en restaurante is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Chrissie P
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect location in nature (and dog friendly). Beautiful location, lovely views and great walks amongst the koppies and fynbos. Our dog...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Mohsin T
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect weekend getaway. Stay was excellent! The perfect weekend getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Marcelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Gunsteling vakansiebestemming. Hierdie plekkie is 'n absolute juweel met die heel mooiste uitsig. Al die vertrekke is ruim en baie goed ingerig. Ons (...
Sien meer
Aug 2024
Chantel K
Saam met vriende
5.0
Rustige, mooi en troeteldier-vriendelike wegbreek! Dit het ons verwagtinge oorskry! Oom Joker was amazing en so insiggewend oor die plaas. Die natuurs...
Sien meer
Jun 2024
Christo K
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel. Dit is 'n ongelooflik mooi plekkie en het baie plek om deur die natuur te stap.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • R365, Plaas Parys Erfdeel 70, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hilltop Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R365, Plaas Parys Erfdeel 70, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64d40a958d6f22772b1f5343191c3dc45b50acb112bf5b85f3e3b18e1f4ff62ea533e0f14e7e283a403550c9dde3432417e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 R365 Farm Parys Portion 70 8122 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.247225371616 18.509538621087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang