Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilltop Haven

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R365, Plaas Parys Erfdeel 70, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hilltop Haven is 'n rustieke selfsorgvakansiehuis wat op die eienaar se werkende plaas buite Leipoldtville in die Wes-Kaap geleë is. Hierdie eenheid is 'n perfekte keuse vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver genoeg van die stad se geraas.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n lugversorger. Die kamer maak oop op 'n onderdakstoep met 'n braai. Dié kothuis beskik ook oor 'n houtvuur-bubbelbad.

Hierdie eenheid is slegs toeganklik met 'n 4x4-voertuig, indien gaste nie toegang tot sodanige vervoer het nie, sal die gasheer aflaaidienste na die verblyf verskaf. Dié eiendom is sowat 4 km buite Leipoldtville en 35 km vanaf Lambertsbaai waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Adriaan B
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik. Perfek geleë, lekker op jou eie teen die koppie met 'n wonderlike uitsig. Groot kuierstoep en ordentlike braai.
Sep 2024
Jana K
Saam met lewensmaat
5.0
Een vir die boeke! Joker is 'n fantastiese gasheer en die omgewing is pragtig! Die beste ervaring denkbaar! Ons gaan beslis weer!
Sep 2024
Chrissie P
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect location in nature (and dog friendly). Beautiful location, lovely views and great walks amongst the koppies and fynbos. Our dog...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Mohsin T
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect weekend getaway. Stay was excellent! The perfect weekend getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Marcelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Gunsteling vakansiebestemming. Hierdie plekkie is 'n absolute juweel met die heel mooiste uitsig. Al die vertrekke is ruim en baie goed ingerig. Ons (...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • R365, Plaas Parys Erfdeel 70, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hilltop Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R365, Plaas Parys Erfdeel 70, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64d40a958d6f22772b1f5343191c3dc45b50acb112bf5b85f3e3b18e1f4ff62ea533e0f14e7e283a403550c9dde3432417e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 R365 Farm Parys Portion 70 8122 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.247225371616 18.509538621087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang