Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 402 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Johan H
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lekker plek om te bly sommer vir paar dae! Lieflike ruim skoon eenheid met pragtige uitsig oor die dam. Fantastiese diens van Roxy! Die gasbraai op die stoep is 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

! Heerlike groot bed. Skoon beddegoed en alles skoon en perfek, nes ons daarvan hou. Sal beslis weer soontoe gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yves F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome and reasonable. Awesome. Friendly staff and an extremely safe environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thailia C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfekte oornag lodge. Baie dankie vir ons pragtige, skoon kamer! Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sansie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Sal View Lodge altyd aanbeveel! Ons was 6 persone - gasvrou het vir ons gewag - behulpsaam, vriendelik - kamers was netjies, skoon en ons het dadelik tuisgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malachi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfect. A perfect halfway break when driving between Cape Town and JHB. Wish we could have stayed longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Aangenaam verras en lekker gebly. Aangenaam verras. Baie beter as hul gelyste sterre. Inligting akuraat aangaande gestremde Ouma wat saam gereis het rakende toeganklikheid sowel as die badkamer vir haar. Lekker pakkies opgemaak met net wat jy nodig het vir 'n gesin wat oppad terug is en net een aand oorslaap. 'n Oog op detail soos melk, goeie kwaliteit koffie en verskeidenheid van tee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Spectacular view of the Gariep Dam. Our recent stay at View Lodge was nothing short of spectacular. From the moment we arrived, we were mesmerised by the breathtaking views that greeted us—truly a slice of paradise! Whether enjoying a morning coffee or watching the sunset in the evening, the panoramic scenery was simply stunning. The lodge itself was beautifully designed, blending perfectly with the natural surroundings. The room was spacious, comfortable, and immaculately clean, with large windows that maximised the incredible views. Waking up to such a magnificent landscape every day was a dream! The staff were warm and attentive, always making sure we had everything we needed. They also offered excellent recommendations for nearby restaurants, ensuring we made the most of the scenic location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker. Het vreeslik lekker gebly. View Lodge het 'n pragtige uitsig en dis netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Oornag vanaf George na Naboom. View Lodge is regtig 'n oulike plek. Baie vriendelik ontvang. Kwaliteit beddegoed en amazing uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

View Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 402

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 20, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff68cfb629da847e796c8cf14ed0ef925b35a6ebca81bb0d9d0b53d0d9b709940fd12da75b3f0d9525897da103de57d1ec6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 402 5 1 5 20 Tarentaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.600807 25.496925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang