Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 412 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sonja P
1 nag
5.0
Des 2024

Skoon, rustige nagsrus. Baie skoon en netjies. Baie lekker geslaap ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nthabiseng M
1 nag
5.0
Des 2024

Very nice stay. Very nice place to stay, with the beautiful view of the dam. However, the breakfast was dry, pork sausages and bacon were burnt.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja P
1 nag
5.0
Nov 2024

Stunning view! Netjiese slaapplek. Pragtige uitsig en baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige eenheid, veilig en gemaklik met wonderlike uitsig oor Gariepdam. Wat 'n aangename verrassing! Dit was by verre die beste verblyf op ons roete van km. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon W
1 nag
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly met pragtige uitsig op die dam. Skoon, netjies en baie veilig. Baie lekker gebly. Verblyf was skoon en netjies en alles was daar wat 'n mens kon nodig kry. Personeel het ons vriendelik ontvang en selfs gehelp met genoeg inligting om 'n restaurant te kies vir aandete. Sekuriteit is goed en die uitsig na die dam is uitstekend. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Presies wat ons wou gehad het. Baie gemaklike, gerieflike en skoon eenheid. Bied privaatheid vir 'n groep mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lekker plek om te bly sommer vir paar dae! Lieflike ruim skoon eenheid met pragtige uitsig oor die dam. Fantastiese diens van Roxy! Die gasbraai op die stoep is 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

! Heerlike groot bed. Skoon beddegoed en alles skoon en perfek, nes ons daarvan hou. Sal beslis weer soontoe gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yves F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome and reasonable. Awesome. Friendly staff and an extremely safe environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thailia C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfekte oornag lodge. Baie dankie vir ons pragtige, skoon kamer! Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

View Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 412

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 20, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff68cfb629da847e796c8cf14ed0ef925b35a6ebca81bb0d9d0b53d0d9b709940fd12da75b3f0d9525897da103de57d1ec6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 412 5 1 5 20 Tarentaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.600807 25.496925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang