Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Shonene

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 17 Februarie 2025. Bespreekbaar tot 24 Des 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Eenheid 35, The Gordonia, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 R2 450 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Villa Shonene is 'n pragtige selfsorg-duplekswoonstel wat met 'n panoramiese uitsig oor Gordonsbaai se hawe spog. Hierdie verblyf is perfek vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie of vriende en is stapafstand vanaf Gordonsbaai se hoofstrand.

Dié woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bed wat vir 2 kinders geskik is. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n driekwartbed. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus is. Langs die kombuis is 'n eetarea met 'n tafel en sitplek vir 4. Die sitarea het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sonterras het 'n gasbraai en gemaklike sitplek. Gaste kan die asemrowende uitsig oor die hawe en Valsbaai bewonder. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Hierdie eenheid is stapafstand vanaf die Blouvlag Bikinibaai, asook Gordonsbaai se hoofstrand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • Kusweg, Eenheid 35, The Gordonia, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Eenheid 35, The Gordonia, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb95d437c8794c6b44f6f51558e93dac70b40276274dffbb6929b9a17f5705bbd2946fd32cf19b1591a21e29b74130130315?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 450 per nag (plek vir 5) Beach Road Unit 35, The Gordonia 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.165453471889 18.859979510307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang