Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfall City Guest Lodge

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Economy Garden Studio
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-suite is ideaal vir 2 gaste en het 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die suite spog met 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus is. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix, Prime Video, YouTube, Apple TV en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n tuin-uitsig, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar aangewese rookareas is beskikbaar.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Slegs geregistreerde gaste mag oornag.
Geen derdeparty-besprekings word toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste vir elke eenheid is 3 en dit sluit maksimum 2 volwassenes en 1 kind in.
Afskrifte van ID's of paspoorte moet voor aankoms vir alle gaste voorsien word.
Dagbesoekers en laat-inklok moet op spesiale versoek met die eienaar gereël word.
Gaste betree die perseel en gebruik die geriewe op eie risiko. Die eienaars kan nie verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige beserings, verlies of skade, van enige aard, wat deur gaste of hul besoekers opgedoen word, aanvaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luxury King Room
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-suite is ideaal vir 2 volwassenes en 1 kind en het 'n privaat ingang, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n etenstafel met sitplek vir 2 toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n slaapbank vir kinders, 'n slim-TV met Netflix, Prime Video, YouTube, Apple TV en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n tuin-uitsig, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar aangewese rookareas is beskikbaar.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Slegs geregistreerde gaste mag oornag.
Geen derdeparty-besprekings word toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste vir elke eenheid is 3 en dit sluit maksimum 2 volwassenes en 1 kind in.
Afskrifte van ID's of paspoorte moet voor aankoms vir alle gaste voorsien word.
Dagbesoekers en laat-inklok moet op spesiale versoek met die eienaar gereël word.
Gaste betree die perseel en gebruik die geriewe op eie risiko. Die eienaars kan nie verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige beserings, verlies of skade, van enige aard, wat deur gaste of hul besoekers opgedoen word, aanvaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Premium Suite
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite is ideaal vir 2 volwassenes en 1 kind en het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank vir kinders, 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n slim-TV met Netflix, Prime Video, YouTube, Apple TV en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n tuin-uitsig, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar aangewese rookareas is beskikbaar.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Slegs geregistreerde gaste mag oornag.
Geen derdeparty-besprekings word toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste vir elke eenheid is 3 en dit sluit maksimum 2 volwassenes en 1 kind in.
Afskrifte van ID's of paspoorte moet voor aankoms vir alle gaste voorsien word.
Dagbesoekers en laat-inklok moet op spesiale versoek met die eienaar gereël word.
Gaste betree die perseel en gebruik die geriewe op eie risiko. Die eienaars kan nie verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige beserings, verlies of skade, van enige aard, wat deur gaste of hul besoekers opgedoen word, aanvaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Premier Garden Suite
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-suite is ideaal vir 2 volwassenes en 1 kind en het 'n privaat ingang, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n etenstafel met sitplek vir 2 toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n slaapbank vir kinders, 'n slim-TV met Netflix, Prime Video, YouTube, Apple TV en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n tuin-uitsig, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar aangewese rookareas is beskikbaar.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Slegs geregistreerde gaste mag oornag.
Geen derdeparty-besprekings word toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste vir elke eenheid is 3 en dit sluit maksimum 2 volwassenes en 1 kind in.
Afskrifte van ID's of paspoorte moet voor aankoms vir alle gaste voorsien word.
Dagbesoekers en laat-inklok moet op spesiale versoek met die eienaar gereël word.
Gaste betree die perseel en gebruik die geriewe op eie risiko. Die eienaars kan nie verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige beserings, verlies of skade, van enige aard, wat deur gaste of hul besoekers opgedoen word, aanvaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Presidential Suite
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite is ideaal vir 2 volwassenes en 1 kind en het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n slaapbank vir kinders, 'n lessenaar met 'n stoel en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met Netflix, Prime Video, YouTube, Apple TV en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n tuin-uitsig, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar aangewese rookareas is beskikbaar.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Slegs geregistreerde gaste mag oornag.
Geen derdeparty-besprekings word toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste vir elke eenheid is 3 en dit sluit maksimum 2 volwassenes en 1 kind in.
Afskrifte van ID's of paspoorte moet voor aankoms vir alle gaste voorsien word.
Dagbesoekers en laat-inklok moet op spesiale versoek met die eienaar gereël word.
Gaste betree die perseel en gebruik die geriewe op eie risiko. Die eienaars kan nie verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige beserings, verlies of skade, van enige aard, wat deur gaste of hul besoekers opgedoen word, aanvaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryanlaan 4, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e0f8ffca5755c0c4f9320181100e4f2eb7932c665e66bcb453f505f901c57ca96abd6e438ba3a41a0e8d324c799ee3d98ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 4 Ryan Lane Buccleuch 2090 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.04837733918 28.1020883902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang