Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfall City Guest Lodge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Presidential Suite
Selfsorg
Premium Suite
Selfsorg
Premier Garden Suite
Selfsorg
Luxury King Room
Selfsorg
Economy Garden Studio
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar aangewese rookareas is beskikbaar.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Slegs geregistreerde gaste mag oornag.
Geen derdeparty-besprekings word toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste vir elke eenheid is 3 en dit sluit maksimum 2 volwassenes en 1 kind in.
Afskrifte van ID's of paspoorte moet voor aankoms vir alle gaste voorsien word.
Dagbesoekers en laat-inklok moet op spesiale versoek met die eienaar gereël word.
Gaste betree die perseel en gebruik die geriewe op eie risiko. Die eienaars kan nie verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige beserings, verlies of skade, van enige aard, wat deur gaste of hul besoekers opgedoen word, aanvaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryanlaan 4, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e0f8ffca5755c0c4f9320181100e4f2eb7932c665e66bcb453f505f901c57ca96abd6e438ba3a41a0e8d324c799ee3d98ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 4 Ryan Lane Buccleuch 2090 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.04837733918 28.1020883902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang