Watershed Guest House
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johanstraat 107, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Watershed Suites is in die pragtige area om die Hartbeespoortdam geleë en is ideaal vir paartjies wat graag wil ontsnap van die besige stadslewe.
Verblyf is beskikbaar in 2 suites, die suites bied aan gaste 'n ontsnap uit die besige stad. Die eenhede is ruim en oopplan en elkeen het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n spa-hoekbad en 'n stort, en elkeen het ook 'n sitarea met 'n TV met DStv.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die Jacuzzi Suite spog met 'n balkon met 'n Jacuzzi, 'n gasbraai en buitemeubels.
Die eienaar kan verskeie restaurante aanbeveel vir ontbyt, middagete en aandete.
Hartbeespoort bied verskeie aktiwiteite vir avonturiers, en ander aktiwiteite en spa-behandelings vir gaste wat eerder net wil ontspan.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Johanstraat 107, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
- Gaste dink Watershed Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johanstraat 107, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes