Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Watershed Guest House

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Suite met 'n Jacuzzi en Uitsig (Eenheid 01)
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim oopplan-suite het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n hoek-spa-bad, stort en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel met koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, breekware en eetgerei toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit 'n sitarea met 'n TV met DStv Premium en WiFi in. Die stoep bied 'n ketelbraai en buitemeubels. Gaste kan die pragtige uitsig oor die dam en op die omliggende berge geniet, die Jacuzzi is op die stoep langs die eenheid geleë en bied 'n uitsig oor Hartbeespoortdam. Kosmos Cafe is net 800 m van die eenheid af en teen die waterfront. Belize Restaurant is 3 km vanaf die eenheid en bedien ontbyt, middagete en aandete.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en ketel insluit

Huisreëls

- Inkloktyd is vanaf 14:00 tot 17:00.
- 'n Laatinklokfooi van R50 per uur word gehef vir gaste wat na 17:00 inklok om die personeel se vervoerkostes te dek. Hierdie kostes kan direk aan die personeel betaal word.
- Rook is binnenshuis verbode en daar is asbakkies op die stoep.
- Maak seker dat alle elektriese toebehore afgeskakel is wanneer die eenheid verlaat word.
- Sluit asb. die deure en maak die vensters toe wanneer die eenheid verlaat word.
- Slegs gaste wat bespreek en ingeklok het word toegelaat.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Resprekteer asb. die stilte en privaatheid van ander gaste en die bure te alle tye.
- Geen harde musiek word toegelaat nie. Geen geraas na 22:00 nie.
- Stel die personeel asb. dadelik in kennis van enige probleme.
- Skakel asb. alle elektroniese toestelle soos elektriese kombers en lugversorging af wanneer die eenheid verlaat word.
- Sluit asb. die vensters en deure wanneer die eenheid verlaat word.
- Uitklok is streng om 10:00 op die uitklokdatum.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Suite met 'n Jacuzzi en Uitsig (Eenheid 02)
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim oopplan-suite het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n spa-hoekbad, stort en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, 'n ketel met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, breekware en eetgerei toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit 'n sitarea met 'n TV met DStv Premium-kanale en WiFi in. Die stoep bied 'n ketelbraai en buitemeubels. Geniet die pragtige uitsig oor die dam en die omliggende berge, die Jacuzzi is op die stoep langs die eenheid en bied 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam. Die bestuurders beveel Kosmos Cafe (800 m van die eenheid af en teen die waterfront) of Belize Restaurant (3 km van die eenheid af) aan vir ontbyt, middagete en aandete.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en ketel insluit

Huisreëls

- Inkloktyd is vanaf 14:00 tot 17:00.
- 'n Laatinklokfooi van R50 per uur word gehef vir gaste wat na 17:00 inklok om die personeel se vervoerkostes te dek. Hierdie kostes kan direk aan die personeel betaal word.
- Rook is binnenshuis verbode en daar is asbakkies op die stoep.
- Maak seker dat alle elektriese toebehore afgeskakel is wanneer die eenheid verlaat word.
- Sluit asb. die deure en maak die vensters toe wanneer die eenheid verlaat word.
- Slegs gaste wat bespreek en ingeklok het word toegelaat.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Resprekteer asb. die stilte en privaatheid van ander gaste en die bure te alle tye.
- Geen harde musiek word toegelaat nie. Geen geraas na 22:00 nie.
- Stel die personeel asb. dadelik in kennis van enige probleme.
- Skakel asb. alle elektroniese toestelle soos elektriese kombers en lugversorging af wanneer die eenheid verlaat word.
- Sluit asb. die vensters en deure wanneer die eenheid verlaat word.
- Uitklok is streng om 10:00 op die uitklokdatum.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johanstraat 107, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b9087ee58d6da93710c06c58cf6b926c98f82b46e621bf8d0b6e9d1db2d08ff0ccc403e535f9967f2f7c2768c0bd4ff1608?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 106 Johan Street Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.742942288417 27.844057979168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang