Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Watershed Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Watershed Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Disi N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Disi N

Good weekend getaway.

Great stay. Perfect short getaway.

Ann S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann S

Ontspannend, rustig.

Ofentse was absoluut wonderlik, ons het dit terdege geniet!

Nthabiseng M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng M

A dream come true!

We had a lovely stay here. Fentse was super great, and Mandy was very helpful with the activity reservations. I am absolutely lost for words. The jacuzzi was absolutely amazing, and oh, the views! Loved every minute. This was a refreshing city break.

Russell T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell T

Beautiful and peaceful.

See stars.

Leon F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon F

Dit was baie lekker en aangenaam.

Dit was baie lekker. Al wat ek vra is dat hulle kyk na iets om die skottel goed in te was. En na die geiser. Dit lyk vir my asof dit gedeel word en daar is nie genoeg warm water nie.

Tania M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania M

Rustig en gerieflik.

Ons was hartlik ontvang deur Ofentse. Sy was baie vriendelik, het alles baie deeglik verduidelik en seker gemaak ons is gemaklik. Watershed Guest House is goed ingerig en beskik oor die basiese benodighede vir 'n gerieflike verblyf. Die eenheid is baie skoon met 'n mooi uitsig oor die dam. Alhoewel daar 'n braai en mikrogolf in die eenheid is, met basiese breekware, is dit nie regtig gerieflik ingerig vir ten volle selfsorg nie. Indien jy verkies om wegneemetes te kry of te gaan uiteet, sal dit beter werk. Linne is kraakvars skoon, die bed en kussings is baie gerieflik. Een nadeel, my man is redelik lank en die bed was effe te kort vir hom. Die stort het probleme met warm water en kan nie funksioneer sonder dat die wasbak kraan nie terselfdertyd loop nie, wat dan swak waterdruk in die stort tot gevolg het. Ons was darem gelukkig vooraf gewaarsku en gewys hoe dit werk. Persoonlik verkies ek groter badhanddoeke as die standaard wat beskikbaar was. Oor die algemeen is ons baie tevrede met ons verblyf en het ons goed uitgerus. Ons sal weer by Watershed tuisgaan.

Salonica C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salonica C

Baie privaat en netjiese verblyf. Ideaal vir paartjies.

Ons het lekker gebly!

Leon E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E

Baie lekker plek.

Ek sal dit verseker aanbeveel, die personeel is baie vriendelik en diens is baie goed. Die plek is baie mooi skoon en die ontbyt was heerlik en 'n wonderlike uitsig ook.

De Clercq M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Clercq M

Absolute bederf.

Ek sal dit vir seker aanbeveel vir enige paartjie wat bietjie wil wegbreek vir 'n naweek. Lekker privaat jacuzzi en die diens was baie goed. Ons is ontvang deur Oefentse en sy was baie vriendelik en professioneel.

Watershed Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te hoor dat jul jul kuier by ons geniet het en hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike groete
Ofentse en Mandy

Watershed Guest House
Charlize P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlize P

It was amazing and relaxing.

We went to Watershed for a quick honeymoon as we want to go overseas, but they really made it feel like a proper honeymoon especially with their rose petal, chocolate and champagne (The Honeymoon) setup. This was at an extra charge but it was really worth every penny! We also enjoyed a day of our stay using the jacuzzi that was there for our exclusive use! Loved it! Also, the aircon made our stay much more enjoyable, experiencing the heat we did the past week! Our host and cleaner was amazing! I really enjoyed interacting with her. We also had a continental breakfast included with our stay and that was super filling and we both enjoyed it. I'll recommend Watershed to anyone!

Marius D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Was on 25ste huweliks herdenking, ideale plek.

Die plek is baie skoon en netjies. Hulle kan die parkeering opgradeer - onderdak parkeering is baie klein, so groot voertuie pas nie in nie. Jy moet dan buite in die straat stop. Die water in die jacuzzi was baie vuil en die bure kan jou sien in die jacuzzi. Dalk maak dit meer privaat. Ander het ons baie lekker gebly.

Dirkie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie S

Rustig.

Baie ontspannend en netjies.

Sume V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sume V

It was a great stay, was really quiet and lovely view.

Great service and kind people.

Tian M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tian M

Naweek weg vir 2.

Netjiese plek, ek sal die view suite voorstel, hy het ook 'n jacuzzi en is bietjie goedkoper. Krag is af met loadshedding, daar is ligte wat aanhou brand darem. Die area is wel bietjie vuil in die kompleks.

Marius N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius N

Good, but requires more info on room layout.

There was no wall separating the room and bathroom which could have been described. Also, they need a generator during loadshedidng.

Watershed Guest House se terugvoer

Good day Marius,

Thank you for staying at Watershed Guest House.

The website states that it is an open-plan layout. However, the bathroom does have a wall between the bedroom and the bathroom with a privacy screen, as seen in the pictures. It used to be open and visible from the bedroom and lounge area. We then received negative reviews about that as well. We then added the frosted screen to give more privacy.

As we do not have staff living on the property, it is difficult to run a generator during load shedding. Therefore we provide bulbs with battery backup in both the bedside table lamps, the bathroom light, the light in the lounge, the light at the kitchenette, the patio lights and we provide a portable USB lamp that can also be used to charge your cellphone during loadshedding. The Wi-Fi also has a battery backup.

We really hope that you will consider us again when visiting Harties.

Hope to hear from you soon.
Mandy

Watershed Guest House
Ivanna B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ivanna B

Lovely location, but an average experience.

Views of Hartebeesportdam were super! Room was comfortable and clean too. Unfortunately, during our stay, we went a day without water due to burst pipes. Continental breakfast was okay, but maybe not worth what you're paying for per night. Even though we mentioned to the owner that we might be late for our check-in due to circumstances out of our control, we had to pay a late check-in fee which we were happy to pay for, however, I think the least they could do was revoke this fee for the inconvenience caused by no water.

Watershed Guest House se terugvoer

Hi Ivanna, thank you for your review. Unfortunately, the main line to the area burst and caused the whole area of Kosmos to not have water while the municipality was repairing the pipeline. We did however offer to include the use of the jacuzzi, at no cost, during your stay and also offered an alternative lodge to make use of their bathroom facilities to shower or bath. Please forward me your banking details so that
Ofentse can refund you the R50 for the late check-in fee. We hope that you enjoyed the rest of your stay. Regards, Mandy

Watershed Guest House
Calista P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calista P

'n Wonderlike juweel in Kosmos.

Watershed is 'n pragtige plekkie met wonderlike kliëntediens. Daar was baie moeite gedoen om ons verblyf só gemaklik soos moontlik te maak. 'n Romantiese verblyf vir 'n wegbreeknaweek.

Tshepo M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepo M

Awesome, fantastic.

Amazing services and flexible to our requirements.

Wimpie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie B

Uitstekend vir privaat wegbreek rustigheid.

Goeie ligging met 'n ononderbroke uitsig oor die dam.

Richard H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard H

Wonderful experience.

It was a great experience, well organised and clean.

Quinton P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton P

Amazing.

Kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Hulle diens en kamers is net te goed vir woorde.

Watershed Guest House se terugvoer

Baie dankie Quintin! Hoop om jul weer te sien!

Watershed Guest House
Elmarain J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarain J

Baie goeie diens ontvang.

As jy enige ekstra aktiwiteite bespreek, maak seker jy weet wie jy moet betaal. Die gastehuis of die diensverskaffer.

Sulla O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sulla O

Rustige atmosfeer.

Ontbyt was 'n teleurstelling. Boksie sap, pakkie meusli en yskoue verdrukte muffin uit yskas, joghurt het al in Februarie verval. WiFi word 8 uur saans afgesit dan kan ons nie TV kyk to volgende oggend nie.

Watershed Guest House se terugvoer

Hi Sulla,
Baie dankie vir die review.
Jammer om te hoor van die Wi-Fi, maar ons sit dit nie af nie. Dit kon die netwerk gewees het. My staf gaan 17:00 huis toe en daar is niemand wat dit sal kan afsit nie. Die TV is gekoppel aan DSTV en word nie geaffekteer deur die WiFi nie.
Ek doen persoonlik die aankope vir die ontbyt op of 'n dag voor die tyd en sou nie vervalde jogurt vir ons gaste gee nie. Is jy seker dit was nie die produksie datum nie? Ons sit die ontbytmandjie in die yskas juis dat die jogurt nie suur word nie maar sal in die vervolg nie die muffins saam met die res sit nie.
Ons hoop om jul weer te sien sodat jul 'n beter ervaring sal hê.
Vriendelike groete,
Mandy

Watershed Guest House
Leandre S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre S

Romanties, netjies, privaat en baie spesiaal.

Ons het Harties tenvolle beleef en elke oomblik van ons naweek geniet. Die uitsig was besonders en Watershed Guest House het alles gehad wat ons nodig gehad het. Dit het baie spesiaal gevoel.

Brigitte N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte N

Very pleasant stay.

The accommodation was nicely done, with lovely facilities.

Hendrik S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Net wat die dokter voorgeskryf het.

As jy 'n plekkie soek om oor te slaap wat beter is as hulle advertensie, is dit Watershed. Pragtige, rustige romantiese besteming. As jy wil onspan en net alleen tyd sam met jou ander helfte wil he is Watershed die bestemmimg. Dankie vir julle goeie en vriendlike diens. Kamer is pragtig en om uit te kyk oor die dam met die sonsondergang is regtig so mooi. Ons sal definitief weer kom inklok.

Ilze V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V

Asemrowend!

Angie was vreeslik akkommoderend en gasvry! Netjiese plek en pragtig binne. Ons het ons 10 jaar huweliksherdenking gevier die naweek en dit was 'n vreeslike lekker plek. Baie mooi skoon en ons het die Jacuzzi baie geniet! Baie dankie Mandy en Angie!

Ntibi D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ntibi D

It was a great getaway for us in a cool and comfortable place like that.

The place is clean, good service rendered, enjoyed ourselves and can't wait to hook friends to check in again.

Taryn E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn E

Fantastic stay in the honeymoon suit, definitely visiting again.

Even though it is in a security village, we felt a bit insecure with the road leading straight to our suite with no gates or high walls around us. Didn't feel as private as what we would have liked.

Ben O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben O

Rustig.

Die kamer was baie prakties. Die uitsig was baie mooi. Die kamerdiens en ontbyt was onverbeterlik! Baie vriendelik ontvang en hanteer.

Roelien J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien J

Baie rustig.

Watershed is 'n baie mooi, rustige plekkie. Die gasvryheid en verblyf is manjifiek, ek het geen klagtes nie.

Danielle W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle W

Luukse akkommodasie met 'n pragtige uitsig oor die dam!

Perfekte plekkie vir 'n romantiese wegbreek! Elke kamer het sy eie privaat balkon met die mooiste uitsig oor die dam. Die uitsig kan selfs vanuit jou privaat Jacuzzi bewonder word. Ontbyt word op die balkon bedien. Diens was puik!

Leon B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Gerieflik, privaat en romanties.

Met 'n pragtige uitsig oor die Hartbeespoortdam en 'n Jacuzzi, is hierdie sowaar ‘n romantiese bestemming.

Jaques D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques D

Definitief waarde vir geld.

Mooi skoon. Mooi uitsig op die dam. Jacuzzi word vir jou aangesit, dadelik warm!

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johanstraat 107, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b9087ee58d6da93710c06c58cf6b926c98f82b46e621bf8d0b6e9d1db2d08ff0ccc403e535f9967f2f7c2768c0bd4ff1608?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 106 Johan Street Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.742942288417 27.844057979168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang