Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Watershed Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Disi N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Good weekend getaway. Great stay. Perfect short getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ontspannend, rustig. Ofentse was absoluut wonderlik, ons het dit terdege geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nthabiseng M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

A dream come true! We had a lovely stay here. Fentse was super great, and Mandy was very helpful with the activity reservations. I am absolutely lost for words. The jacuzzi was absolutely amazing, and oh, the views! Loved every minute. This was a refreshing city break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Beautiful and peaceful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon F
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Dit was baie lekker en aangenaam. Dit was baie lekker. Al wat ek vra is dat hulle kyk na iets om die skottel goed in te was. En na die geiser. Dit lyk vir my asof dit gedeel word en daar is nie genoeg warm water nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tania M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Rustig en gerieflik. Ons was hartlik ontvang deur Ofentse. Sy was baie vriendelik, het alles baie deeglik verduidelik en seker gemaak ons is gemaklik. Watershed Guest House is goed ingerig en beskik oor die basiese benodighede vir 'n gerieflike verblyf. Die eenheid is baie skoon met 'n mooi uitsig oor die dam. Alhoewel daar 'n braai en mikrogolf in die eenheid is, met basiese breekware, is dit nie regtig gerieflik ingerig vir ten volle selfsorg nie. Indien jy verkies om wegneemetes te kry of te gaan uiteet, sal dit beter werk. Linne is kraakvars skoon, die bed en kussings is baie gerieflik. Een nadeel, my man is redelik lank en die bed was effe te kort vir hom. Die stort het probleme met warm water en kan nie funksioneer sonder dat die wasbak kraan nie terselfdertyd loop nie, wat dan swak waterdruk in die stort tot gevolg het. Ons was darem gelukkig vooraf gewaarsku en gewys hoe dit werk. Persoonlik verkies ek groter badhanddoeke as die standaard wat beskikbaar was. Oor die algemeen is ons baie tevrede met ons verblyf en het ons goed uitgerus. Ons sal weer by Watershed tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Salonica C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Baie privaat en netjiese verblyf. Ideaal vir paartjies. Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie lekker plek. Ek sal dit verseker aanbeveel, die personeel is baie vriendelik en diens is baie goed. Die plek is baie mooi skoon en die ontbyt was heerlik en 'n wonderlike uitsig ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Clercq M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Absolute bederf. Ek sal dit vir seker aanbeveel vir enige paartjie wat bietjie wil wegbreek vir 'n naweek. Lekker privaat jacuzzi en die diens was baie goed. Ons is ontvang deur Oefentse en sy was baie vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy
Watershed Guest House
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te hoor dat jul jul kuier by ons geniet het en hoop om jul gou weer te sien. Vriendelike groete Ofentse en Mandy

Charlize P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

It was amazing and relaxing. We went to Watershed for a quick honeymoon as we want to go overseas, but they really made it feel like a proper honeymoon especially with their rose petal, chocolate and champagne (The Honeymoon) setup. This was at an extra charge but it was really worth every penny! We also enjoyed a day of our stay using the jacuzzi that was there for our exclusive use! Loved it! Also, the aircon made our stay much more enjoyable, experiencing the heat we did the past week! Our host and cleaner was amazing! I really enjoyed interacting with her. We also had a continental breakfast included with our stay and that was super filling and we both enjoyed it. I'll recommend Watershed to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johanstraat 107, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b9087ee58d6da93710c06c58cf6b926c98f82b46e621bf8d0b6e9d1db2d08ff0ccc403e535f9967f2f7c2768c0bd4ff1608?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 106 Johan Street Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.742942288417 27.844057979168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang