Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wellington Country House Gastehuis

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chenin Duette - 2 slaapkamers met 'n privaat badkamer
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Chenin Duette bestaan uit 2 slaapkamers langs mekaar met 'n gesinsbadkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed, en die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n waaier. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n ruim stort en 'n bad. Ongelukkig is die bad onbeskikbaar weens die watertekort. Streng waterbeperkings geld. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Parkeerplek vir 1 voertuig word voorsien. Basiese toiletware word voorsien, maar moet dit nie uit die eenheid verwyder nie. Daar is geen kooktoebehore nie, maar etes kan op versoek voorsien word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Spa-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Wanneer gaste die sleutels aanvaar, aanvaar hulle ook die huis se reëls, bepalings en voorwaardes:
- Geen nie-betalende gaste word toegelaat nie, reël asb. vooraf met die gasvrou.
- Verblyf, maaltye, parkeerplek en enige ander geriewe en dienste word op eie risiko gebruik en ons aanvaar geen aanspreeklikheid nie;
- Ons behou die reg voor om ongehoorsame, onaangename en ongemanierde gaste of besoekers te vra om die perseel te verlaat sonder terugbetaling;
- Streng waterbeperkings geld;
- Gebruik asseblief handdoekies of 'n waslap om te was;
- Spoel asseblief net die toilet wanneer dit regtig nodig is;
- Rook is verbode naby die huis, dek of ander gaste;
- Geen addisionele besoekers word sonder skriftelike toestemming van die eienaar toegelaat nie;
- Geen geraas, eie musiek of versteuring word toegelaat nie;
- Kook, etes voorberei en eet word nie in die kamers toegelaat nie;
- Geen alkohol word toegelaat nie;
- Gaste moet versigtig wees met die hek en slegs hul kar beweeg wanneer dit heeltemal oop is;
- Gaste mag nie voor die hek of oprit parkeer nie of in voertuie of toerusting se pad staan nie.
- Geen dagga, dwelmmiddels of prostitusie nie word toegelaat op die perseel nie. Vermoedelike oortreeders sal summier uitgesit word. Die polisie sal oortreders verwyder.

- Volledige ontbyt kan teen R135 per persoon per dag bestel word.
- Aandete beskikbaar teen R195 per persoon
- Piekniekmandjies kan bestel word vanaf R395 (vir 2 persone).
- Vegetariese/Vegan opsies is beskikbaar met vooraf bespreking en is onderhewig aan 30% heffing op gewone maaltye.
- 'n Kersligaandete is op aanvraag vanaf R695 per paartjie per dag beskikbaar. Bespreek asseblief aandetes ten minste 48 uur voor die tyd.
- Die personeel werk nie op 'n Sondag nie, daarom word maaltye vanaf Maandag tot Saterdag aangebied.
- Bespreek asb. maaltye 24 uur vooruit.
-Alle maaltye is vasgestelde “Plat de jour” of “Maaltyd van die dag”.


Pryse sluit fooitjies uit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 12 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 12 maande voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Merlot dubbelkamer, lugversorging en TV
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort en toilet en wasbak. (Let daarop dat waterbeperkings steeds geld) Geriewe sluit groot-skerm TV met DSTV, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi in. Parkeerplek vir 1 voertuig word voorsien. Basiese toiletware word voorsien, maar moet dit nie uit die eenheid verwyder nie. Daar is geen kooktoebehore nie, maar etes kan 24 uur voor die tyd bespreek word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Wanneer gaste die sleutels aanvaar, aanvaar hulle ook die huis se reëls, bepalings en voorwaardes:
- Geen nie-betalende gaste word toegelaat nie, reël asb. vooraf met die gasvrou.
- Verblyf, maaltye, parkeerplek en enige ander geriewe en dienste word op eie risiko gebruik en ons aanvaar geen aanspreeklikheid nie;
- Ons behou die reg voor om ongehoorsame, onaangename en ongemanierde gaste of besoekers te vra om die perseel te verlaat sonder terugbetaling;
- Streng waterbeperkings geld;
- Gebruik asseblief handdoekies of 'n waslap om te was;
- Spoel asseblief net die toilet wanneer dit regtig nodig is;
- Rook is verbode naby die huis, dek of ander gaste;
- Geen addisionele besoekers word sonder skriftelike toestemming van die eienaar toegelaat nie;
- Geen geraas, eie musiek of versteuring word toegelaat nie;
- Kook, etes voorberei en eet word nie in die kamers toegelaat nie;
- Geen alkohol word toegelaat nie;
- Gaste moet versigtig wees met die hek en slegs hul kar beweeg wanneer dit heeltemal oop is;
- Gaste mag nie voor die hek of oprit parkeer nie of in voertuie of toerusting se pad staan nie.
- Geen dagga, dwelmmiddels of prostitusie nie word toegelaat op die perseel nie. Vermoedelike oortreeders sal summier uitgesit word. Die polisie sal oortreders verwyder.

- Volledige ontbyt kan teen R135 per persoon per dag bestel word.
- Aandete beskikbaar teen R195 per persoon
- Piekniekmandjies kan bestel word vanaf R395 (vir 2 persone).
- Vegetariese/Vegan opsies is beskikbaar met vooraf bespreking en is onderhewig aan 30% heffing op gewone maaltye.
- 'n Kersligaandete is op aanvraag vanaf R695 per paartjie per dag beskikbaar. Bespreek asseblief aandetes ten minste 48 uur voor die tyd.
- Die personeel werk nie op 'n Sondag nie, daarom word maaltye vanaf Maandag tot Saterdag aangebied.
- Bespreek asb. maaltye 24 uur vooruit.
-Alle maaltye is vasgestelde “Plat de jour” of “Maaltyd van die dag”.


Pryse sluit fooitjies uit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 12 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 12 maande voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Cap Classique Koning-suite
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Cap Classique Koning-suite is 'n luukse eenheid met 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer, aantrekkamer en lugversorging. Die kamer het skuifdeure wat na die dek lei met uitsigte oor die wingerde en die Hasquaberge en die Limietberge. Gaste kan ook hierdie uitsig vanaf die bed bewonder. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n lessenaar wat ideaal is vir sakereisigers. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Moet asb. nie groot items aflaai nie. Basiese badkamerbenodigdhede is beskikbaar, moenie die items verwyder nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet met bidet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Wanneer gaste die sleutels aanvaar, aanvaar hulle ook die huis se reëls, bepalings en voorwaardes:
- Geen nie-betalende gaste word toegelaat nie, reël asb. vooraf met die gasvrou.
- Verblyf, maaltye, parkeerplek en enige ander geriewe en dienste word op eie risiko gebruik en ons aanvaar geen aanspreeklikheid nie;
- Ons behou die reg voor om ongehoorsame, onaangename en ongemanierde gaste of besoekers te vra om die perseel te verlaat sonder terugbetaling;
- Streng waterbeperkings geld;
- Gebruik asseblief handdoekies of 'n waslap om te was;
- Spoel asseblief net die toilet wanneer dit regtig nodig is;
- Rook is verbode naby die huis, dek of ander gaste;
- Geen addisionele besoekers word sonder skriftelike toestemming van die eienaar toegelaat nie;
- Geen geraas, eie musiek of versteuring word toegelaat nie;
- Kook, etes voorberei en eet word nie in die kamers toegelaat nie;
- Geen alkohol word toegelaat nie;
- Gaste moet versigtig wees met die hek en slegs hul kar beweeg wanneer dit heeltemal oop is;
- Gaste mag nie voor die hek of oprit parkeer nie of in voertuie of toerusting se pad staan nie.
- Geen dagga, dwelmmiddels of prostitusie nie word toegelaat op die perseel nie. Vermoedelike oortreeders sal summier uitgesit word. Die polisie sal oortreders verwyder.

- Volledige ontbyt kan teen R135 per persoon per dag bestel word.
- Aandete beskikbaar teen R195 per persoon
- Piekniekmandjies kan bestel word vanaf R395 (vir 2 persone).
- Vegetariese/Vegan opsies is beskikbaar met vooraf bespreking en is onderhewig aan 30% heffing op gewone maaltye.
- 'n Kersligaandete is op aanvraag vanaf R695 per paartjie per dag beskikbaar. Bespreek asseblief aandetes ten minste 48 uur voor die tyd.
- Die personeel werk nie op 'n Sondag nie, daarom word maaltye vanaf Maandag tot Saterdag aangebied.
- Bespreek asb. maaltye 24 uur vooruit.
-Alle maaltye is vasgestelde “Plat de jour” of “Maaltyd van die dag”.


Pryse sluit fooitjies uit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 12 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 12 maande voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richterlaan 27, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMCzBwW6ItD9vsdsNA4gGZZBDROPHjnlODJjSo1vN9XtMY94PSp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 27 Richter Avenue Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 10:00 -33.654041728653 19.012378266865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang