Wellington Country House Gastehuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 Dec 2024 tot 10 Jan 2025 en 17 Apr 2025 to 16 May 2025.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 Dec 2024 tot 10 Jan 2025 en 17 Apr 2025 to 16 May 2025.
Prys sluit in
- Cap Classique Koning-suite
- Slegs verblyf
- Chenin Duette - 2 slaapkamers met 'n privaat badkamer
- Slegs verblyf
- Merlot dubbelkamer, lugversorging en TV
- Slegs verblyf
Huisreëls
Wanneer gaste die sleutels aanvaar, aanvaar hulle ook die huis se reëls, bepalings en voorwaardes:
- Geen nie-betalende gaste word toegelaat nie, reël asb. vooraf met die gasvrou.
- Verblyf, maaltye, parkeerplek en enige ander geriewe en dienste word op eie risiko gebruik en ons aanvaar geen aanspreeklikheid nie;
- Ons behou die reg voor om ongehoorsame, onaangename en ongemanierde gaste of besoekers te vra om die perseel te verlaat sonder terugbetaling;
- Streng waterbeperkings geld;
- Gebruik asseblief handdoekies of 'n waslap om te was;
- Spoel asseblief net die toilet wanneer dit regtig nodig is;
- Rook is verbode naby die huis, dek of ander gaste;
- Geen addisionele besoekers word sonder skriftelike toestemming van die eienaar toegelaat nie;
- Geen geraas, eie musiek of versteuring word toegelaat nie;
- Kook, etes voorberei en eet word nie in die kamers toegelaat nie;
- Geen alkohol word toegelaat nie;
- Gaste moet versigtig wees met die hek en slegs hul kar beweeg wanneer dit heeltemal oop is;
- Gaste mag nie voor die hek of oprit parkeer nie of in voertuie of toerusting se pad staan nie.
- Geen dagga, dwelmmiddels of prostitusie nie word toegelaat op die perseel nie. Vermoedelike oortreeders sal summier uitgesit word. Die polisie sal oortreders verwyder.
- Volledige ontbyt kan teen R135 per persoon per dag bestel word.
- Aandete beskikbaar teen R195 per persoon
- Piekniekmandjies kan bestel word vanaf R395 (vir 2 persone).
- Vegetariese/Vegan opsies is beskikbaar met vooraf bespreking en is onderhewig aan 30% heffing op gewone maaltye.
- 'n Kersligaandete is op aanvraag vanaf R695 per paartjie per dag beskikbaar. Bespreek asseblief aandetes ten minste 48 uur voor die tyd.
- Die personeel werk nie op 'n Sondag nie, daarom word maaltye vanaf Maandag tot Saterdag aangebied.
- Bespreek asb. maaltye 24 uur vooruit.
-Alle maaltye is vasgestelde “Plat de jour” of “Maaltyd van die dag”.
Pryse sluit fooitjies uit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 12 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 12 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richterlaan 27, Wellington, 7655, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang