Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wellington Country House Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nomonde N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

The place exceeded our expectations. The place is peaceful, lovely with the best host and staff. We really enjoyed our stay. The breakfast was the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mara
Wellington Country House Gastehuis
Dear Nomonde, Thank you for your kind review! It is an honour. I will relay your review to my staff, who work very hard to delight our guests. Take care.

Hans Hakan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Harmony and love. A great place with a lot of love and harmony around you all the time. The owners were just perfect and so service-minded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mara
Wellington Country House Gastehuis
Dear Hans, thank you for your kind review. We thoroughly enjoyed hosting you! Hope you enjoy the rest of your time in sunny South Africa.

Maureen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Mens voel sommer met die intrapslag reeds soos familie! Vriendelike diens. Heerlike ontbyt! Alles word op tyd bestuur. Die uitsig is asemrowend. Besonderse mooi dekor in die kamers. Ons sal beslis weer Wellington Country House Guesthouse besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mara
Wellington Country House Gastehuis
Beste Maureen, Baie dankie vir julle mooi terugvoer en julle ondersteuning. Ons is so dankbaar dat julle die omgewing geniet het.

Pauline S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Peaceful and great attention to detail. Friendly service by all involved! Very friendly, clean and such a peaceful place. Really enjoy the lovely breakfast on the balcony!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mara
Wellington Country House Gastehuis
Thank you, Pauline, it was a pleasure to host you. We are so happy to have met your expectations.

Gg D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Pragtige gatehuis met soveel sorg ingerig. Mara en personeel laat mens so welkom voel. Sy gaan uit haar pad om gaste gemaklik te maak. Dankie vir die vars vrugte en heerlike ontbyt. Sal beslis weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mara
Wellington Country House Gastehuis
Beste Gail, dit was ‘n voorreg om julle te ontvang by Wellington Country House. Ons is baie bly dat julle die verblyf en omgewing geniet het. Dis ‘n groot voorreg vir ons om vars vrugte direk van die plase te kan voorsit. Mooi loop tot volgende keer. Groetnis, Mara.

Hester S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Net perfek, beste diens! Persoonlike "touch" was ongelooflik, sal enige tyd teruggaan. Ontbyt aan te beveel! 5-ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2021

Baie netjiese blyplek met pragtige uitsig. Eienaar doen ekstra moeite om jou tuis te laat voel. Baie ekstra goed in kamer wat jy dalk kon vergeet het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mara
Wellington Country House Gastehuis
Beste Braam, dit was ‘n voorreg om julle te huisves by Wellington Country House. Dankie vir die terugvoer, bly julle het die stilte, uitsig en bederfies geniet. Mooi loop.

Loreine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2020

Very comfortable,well-appointed, friendly , peaceful home stay. Beautiful views Great location for visiting the wine route

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mara
Wellington Country House Gastehuis
Dear Loreine, We are so happy that you enjoyed the peace, tranquillity and gorgeous views of Wellington Country House. Although Wellington is safe and quiet, we take extra precautions with beams all around, Electric fence and armed response, as well as our darling vigilant Bovril, to ensure that guests feel cosy and relaxed. All bathrooms have a panic button as does each set of room keys. The security gates are kept locked at all times. Motion sensor security lights on the parking area and on staircases complete our security precautions. We have smoke detectors and fire extinguishers that comply with municipal regulations. Our COVID protocols are in place and all guests and staff are temperature screened and sanitizer is available and intensely used. We have been registered as an essential provider since the beginning of COVID. Stay healthy Kind regards Mara

Deon N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2019

Fantastiese verblyf in rustige, plattelandse dorp. Om by Wellington Country House te bly is 'n besondere ervaring. Die kamer is baie ruim en netjies en modern versier. Die eiendom grens aan 'n wingerd en dis die beste van twee wêrelde. Die ontbyt was baie besonders, mooi versier en baie smaaklik. Die 2 oggende was ook verskillend. Mara se aandag aan detail is opvallend. Ek kan hierdie gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mara
Wellington Country House Gastehuis
Goeie dag Deon, Baie dankie vir jou gawe terugvoer! Dit maak my jaar wanneer gaste die klein goedjies raaksien. Hier in Wellington Country House is elkeen spesiaal en ons geniet dit wanneer gaste die uitsigte, rus en vrede hul eie maak. Ons wens julle ‘n nat somerkersfees met baie liggies en ‘n vredevolle 2020

Harry D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Net fantasties. Wonderlike ligging, so langs die wingerde en die berge by ons. Lekker stil en rustig. Mara kon nie genoeg doen nie om ons welkom en tuis te laat voel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mara
Wellington Country House Gastehuis
Goeie dag Harry, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Julle is modelgaste. Dankie vir julle ondersteuning. Bly julle het die rus en vrede, die berg en wingerduitsigte geniet. Ons wens julle ‘n Vredevolle Somerkersfees met lekker reen toe!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richterlaan 27, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMCzBwW6ItD9vsdsNA4gGZZBDROPHjnlODJjSo1vN9XtMY94PSp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 27 Richter Avenue Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 10:00 -33.654041728653 19.012378266865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang