Wellington Country House Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Nomonde N - Feb 2024
Algehele gradering
The place exceeded our expectations.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Dear Nomonde,
Thank you for your kind review! It is an honour. I will relay your review to my staff, who work very hard to delight our guests. Take care.
Hans Hakan A - Feb 2024
Algehele gradering
Harmony and love.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Dear Hans, thank you for your kind review. We thoroughly enjoyed hosting you! Hope you enjoy the rest of your time in sunny South Africa.
Maureen R - Mei 2023
Algehele gradering
Mens voel sommer met die intrapslag reeds soos familie! Vriendelike diens. Heerlike ontbyt! Alles word op tyd bestuur. Die uitsig is asemrowend. Besonderse mooi dekor in die kamers.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Beste Maureen,
Baie dankie vir julle mooi terugvoer en julle ondersteuning. Ons is so dankbaar dat julle die omgewing geniet het.
Pauline S - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful and great attention to detail. Friendly service by all involved!
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Thank you, Pauline, it was a pleasure to host you.
We are so happy to have met your expectations.
Gg D - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige gatehuis met soveel sorg ingerig.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Beste Gail, dit was ‘n voorreg om julle te ontvang by Wellington Country House. Ons is baie bly dat julle die verblyf en omgewing geniet het. Dis ‘n groot voorreg vir ons om vars vrugte direk van die plase te kan voorsit. Mooi loop tot volgende keer. Groetnis, Mara.
Hester S - Aug 2021
Algehele gradering
Net perfek, beste diens!
Abraham L - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjiese blyplek met pragtige uitsig.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Beste Braam, dit was ‘n voorreg om julle te huisves by Wellington Country House. Dankie vir die terugvoer, bly julle het die stilte, uitsig en bederfies geniet.
Mooi loop.
Loreine S - Sep 2020
Algehele gradering
Very comfortable,well-appointed, friendly , peaceful home stay. Beautiful views
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Dear Loreine,
We are so happy that you enjoyed the peace, tranquillity and gorgeous views of Wellington Country House.
Although Wellington is safe and quiet, we take extra precautions with beams all around, Electric fence and armed response, as well as our darling vigilant Bovril, to ensure that guests feel cosy and relaxed. All bathrooms have a panic button as does each set of room keys. The security gates are kept locked at all times. Motion sensor security lights on the parking area and on staircases complete our security precautions. We have smoke detectors and fire extinguishers that comply with municipal regulations.
Our COVID protocols are in place and all guests and staff are temperature screened and sanitizer is available and intensely used. We have been registered as an essential provider since the beginning of COVID.
Stay healthy
Kind regards
Mara
Deon N - Nov 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf in rustige, plattelandse dorp.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Goeie dag Deon,
Baie dankie vir jou gawe terugvoer! Dit maak my jaar wanneer gaste die klein goedjies raaksien. Hier in Wellington Country House is elkeen spesiaal en ons geniet dit wanneer gaste die uitsigte, rus en vrede hul eie maak.
Ons wens julle ‘n nat somerkersfees met baie liggies en ‘n vredevolle 2020
Harry D - Des 2019
Algehele gradering
Net fantasties.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Goeie dag Harry,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Julle is modelgaste. Dankie vir julle ondersteuning.
Bly julle het die rus en vrede, die berg en wingerduitsigte geniet.
Ons wens julle ‘n Vredevolle Somerkersfees met lekker reen toe!
Helena L - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtige plek. Kamers goed toegerus.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit. Bly julle het die rustigheid en uitsig oor die wynlande en berge geniet.
Sonja G - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Beste Sonja,
Baie dankie vir die terugvoer! Dit maak my dag wanneer gaste gelukkig, tevrede en uitgerus huiswaarts keer!
Dankie ook dat julle die kamer sprankelend netjies gelaat het - wonderlik!
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Wellington Country House Guesthouse
Christine L - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Baie dankie dat julle die tyd afgestaan het vir terugvoer. Ons is dankbaar dat julle julself geniet het by Wellington Country House. Gaste se gerief en ontspanning is vir ons baie belangrik.
Jannie D - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was 'n goeie ervaring en vir seker die moeite werd.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Beste Jannie en Estelle,
Baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit opreg. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang, hoop ons sien julle gou weer. Ons wil graag ons gast spesiaal laat voel. Bly julle het die ontbyt geniet. Ons prober om iets anders te beid as die gewone spek en gebraaide eiers en gaste 'n unieke ervaring te bied hier in die pragtige wynlande.
Piet D - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend, kan aanbeveel.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, ons waardeer dit opreg. By Wellington Country House is ons gaste almal BBP’s
Kom kuier, kom kyk!
Marida V - Mrt 2019
Algehele gradering
Wellington-gasvryheid op sy beste!
Lees meerJohannes G - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie goeie ontvangs. Die blyplek was baie netjies.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Dankie vir jou resensie en julle ondersteuning. Gelukkige gaste is vir ons baie belangrik.
Carli K - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlike tydjie by Wellington Country House.
Lees meerWellington Country House Gastehuis se terugvoer
Beste Carli,
Baie dankie vir jou gawe resensie. Ons is baie bly julle het jul verblyf en ontbyt hier geniet. Sien uit om julle weer te ontvang
Groete,
Dick, Mara en die span
Wellington Country House
Vanessa V - Sep 2018
Algehele gradering
Absoluut onvergeetlik!
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Baie baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons strewe daarna om verblyf hier, vir ons gaste spesiaal te maak. Dit was vir ons ‘n voorreg om julle te ontvang.
Bernie B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf met uitstekende gasvrou.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou gawe resensie, ons waardeer dit. Ons strewe daarna om gaste tuis te laat voel en te bederf waar moontlik.
Jan F - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer, ons span waardeer sit opreg. Dit was ‘n voorreg om julle te ontmoet en tot diens te wees. Sien uit na julle volgende kuier.
Nogmaals baie dankie vir die positiewe resensie, dit is baie belangrik vir ons
Florence B - Mei 2018
Algehele gradering
Definitely a must-visit.
Kim B - Des 2018
Algehele gradering
Lovely but wouldn't recommend it if you have children.
Lees meerWellington Country House Gastehuis se terugvoer
Dear Kim, The views of the mountains and neighbouring vineyards are indeed spectacular. There are a number of great walks in and around the vineyards, but the farmers lock the gates during harvest time due to fruit theft.
Dinners are offered on the pool deck in summer and by the fireside in winter but must be booked 24 hours in advance, to allow us time to source the freshest local ingredients.
We take great care to give guests a unique and special experience. Breakfasts are a three-course affair, with beautiful fruit and yogurt platters, followed by the hot breakfast of the day. Freshly baked treats with coffee/tea, toast and preserves.
Quinette W - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Beste Quinette, dankie vir jou terugvoer. Al ons advertensies, kwotasies en web bladsy is baie duidelik geen self-sorg, jammer jy het dit gemis.
Dankie nogtans vir julle ondersteuning
Janice N - Sep 2018
Algehele gradering
More privacy is needed and less restrictions.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Dear Janice,
Thank you for your review.
We are very conscious of our guests’ privacy and take great care for them to enjoy a relaxing time with us.
We have to “hover’ as you called it when guests disregard our house rules by bringing in unauthorized extra non-paying visitors bring in bags of alcohol and food and take our space, disturbing other guests.
We hope you were happy with the flowers in your room, the way we were at hand serving your mom, mother in law and your other non-paying visitors with refreshments at no charge while waiting for you. Your cute little bridesmaids were entertained and given something to drink and nibble on. We assisted and took care if your photographers and stylists. We were even there to take pictures on your dad’s instruction when your photographers had left without taking pics of the bridal car.
We were at hand to keep our establishement tidy while your party took over the kitchen (even though self-catering is not allowed).
All in all we had 10 people sleep over even though only 5 adults and 1 baby was booked.
We wish you well may you and your new hubby be happy and blessed with obliging and charming kids
Louise V - Aug 2017
Algehele gradering
Stylvol, hartlike ontvangs en warm, welkome atmosfeer.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Dankie vir jou roerende resensie Louise, ons waardeer dit opreg! Hoop om julle gou weer te ontvang, sterkte met dit wat vir julle voorlê, julle is in ons gebede.
Koos L - Jul 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was baie netjies in 'n warm en gasvrye atmosfeer. Ek kan ons goeie ervaring met groot vrymoedigheid aanbeveel.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Beste Koos
Baie dankie vir jou mooi resensie, ons is baie bly julle het lekker gekuier en die etes geniet.
Belinda D - Jun 2017
Algehele gradering
Vir die klein tydjie wat ons daar deurgebring het, het ons dit baie geniet.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Dankie Belinda, dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Hoop ons sien julle in die somer vir behoorlike bederf!
Francois O - Feb 2017
Algehele gradering
Excellent service and experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende diens en ervaring.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elreza V - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjiese en aangename verblyf.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou moeite om 'n resensie te plaas, ons waardeer altyd teugvoering. Ons is baie bly dat julle die tydjie hier geniet het, en ons pragtige berg en wingerd uitsigte kon geniet.
Ons wens julle alles wat mooi is vir 2017 en vorentoe.
Groete
Dick
Janine F - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige views, baie vriendelike eienaars, niks was te veel moeite nie. Ons het regtig tuis gevoel die hele naweek
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Beste Janine,
Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons is bly julle het lekker gekuier en die pragtige natuurskoon geniet.
Lilanie D - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die resensie Lilanie, ons waardeer dit. Dankie ook vir julle ondersteuning.
Nelie S - Jun 2017
Algehele gradering
Die diens was van hoogstaande gehalte en die gasvryheid onverbeterlik! Etes wat bedien was, is uit die boeke!
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Beste Abraham en Nelie, dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Dankie vir julle ondersteuning
Elikaya M - Mrt 2017
Algehele gradering
Kwaliteit in elke en alle opsig.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Beste Pieter en Marietjie, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en te huisves. Dankie vir die goeie resensie, ons kliente se tevredenheid is vir ons baie belangrik. Julle is 5 ster kliente, baie dankie vir julle ondersteuning
Dawie N - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Dawie. Ons is bewus van die parkering en is hierdie week druk besig om dit uit te brei. Dankie vir julle ondersteuning
Groete
Dick en Mara
Wellington Guesthouse
Jacqueline L - Okt 2017
Algehele gradering
Was a lovely stay.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Thank you for your review Jacqueline.
Jani D - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlike diens - geen privaatheid.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Beste Jani
Dankie vir jou terugvoering. Ongelukkig het julle spesifiek die spesiale aanbod Chenin kamer gekies wat duidelik aandui dat die badkamer langsaan is en gewoonlik deur ouers met kleintjies bespreek word, saam met die 2 bed kinderkamer langsaan. Mamma en Pappa kuier in die TV kamer terwyl hulle steeds naby aan die kleingoed kan wees. Dis jammer dat julle verkies het om nie die skerm te gebruik, wat meer privaatheid verskaf nie. Ons is wel in proses om elke kamer en-suite te maak en waardeer jou teugvoering.
Die term Country House verwys spesifiek na 'n gastehuis waarin die eienaars woon en wat in of naby natuurskoon is, waaraan ons heeltemal voldoen.
Shireen P - Des 2016
Algehele gradering
Perfekte wegbreek van besige stadslewe.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Beste Shireen, baie dankie vir jou vriendelike woorde en waardering. Gelukkige gaste is ons passie. Julle was die perfekte gaste, perfek netjies, geduldig, vriendelik en uiters bedagsaam, baie dankie. Ons wens julle vrede, vreugde en voorspoed toe vir die toekoms. Boland groete, Dick en Mara.
Marlene B - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was een groot bederf!
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Marlene, dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Ons waardeer jou aanprysing!
Groete
Dick en Mara
Marilise L - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg! Julle was heerlike rustige en innemendene gaste. Nogmaals dankie, terugvoer is baie belangrik vir ons en voornemende gaste. Geseënde Kersseisoen vir julle.
Dick en Mara
Ulindi C - Des 2016
Algehele gradering
Perfek vir 'n vinnige wegbreek.
Wellington Country House Gastehuis se terugvoer
Beste Ulindi,
Baie baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit. Laat weet gerus hoe ons vir julle beter waarde vir geld kan bied, ons is dankbaar vir eerlike terugvoer, sodat ons kliente selfs beter kan bedien. Ons wens julle 'n voorspoedige, gelukkige en gesonde 2017!
Groete,
Dick en Mara
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richterlaan 27, Wellington, 7655, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang