Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wellington Country House Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richterlaan 27, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Wellington Country House Guesthouse is in die hartjie van Kaapse Wynlande geleë op die rand van 'n wingerd wat uitkyk oor die Hawekwaberg en Limietberge vanaf die swembaddek. Die gastehuis bied gehalteverblyf in 'n rustige area.

Ons styl is "hygge", wat die Deense woord is vir knus en gemaklik, met 'n tikkie ouwêreldse sjarme.

Die verblyf beskik oor 3 suites wat almal gratis WiFi-internettoegang het. Die gastehuis het sonkrag en batterye, en die lugversorging, WiFi en ligte bly aan tydens beurtkrag.

Die Merlot-kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort, toilet en wasbak. Dit bied ook 'n privaat ingang.

Die Chenin Duette is 'n tweeslaapkamer-eenheid met 'n koninggrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die tweede slaapkamer het 'n buite-suite, privaat badkamer. Albei kamers het lugversorging.

Die Cap Classique Suite het 'n koninggrootte-bed, sitarea, aantrekkamer en en suite-badkamer. Geriewe sluit 'n lessenaar, yskas en lugversorging in.

Daar is 'n swembad wat gaste kan gebruik, maar is nie ideaal vir nie-swemmers nie aangesien die swembad nie bedek of omhein is nie. Wellington Country House Guesthouse aanvaar geen verantwoordelikheid vir diegene wat van die swembad gebruik maak nie.

Gaste kry veilige parkeerplek vir voertuie op die perseel. Die huis is 1,8 km vanaf alle geriewe, insluitend restaurante, winkels, voetslaan- en bergfietsroetes. Die gashere sal graag gaste inlig oor die area en al die aktiwiteite wat gedoen kan word.

Piekniekuitstappies na die Ceres-Karoo en Bainskloof is beskikbaar. Bespreek dit asseblief. voor.

Kaasmaakwerksessies word op afspraak aangebied en hier word feta, halloumi en ricotta gemaak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Richterlaan 27, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wellington Country House Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richterlaan 27, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMCzBwW6ItD9vsdsNA4gGZZBDROPHjnlODJjSo1vN9XtMY94PSp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 27 Richter Avenue Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 10:00 -33.654041728653 19.012378266865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang