Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whispering Creek Mountain Lodge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel A44,15, Diepkloofplaas, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Vanaf R805 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Whispering Creek Mountain Lodge bied selfsorgverblyf en skuil teen die hang van die noordoostelike punt van die Drakensberge. Hierdie lodge is op 'n klein plaas in die mistige berge van Magoebaskloof geleë, het 3 pragtige selfsorgeenhede en bied 'n asemrowende uitsig, asook 'n ontsnapping uit die stadsgewoel.

Verblyf word in Turaco en Cape Parrot wat elk slaapplek vir 2 gaste het, asook Robin met slaapplek vir 5 gaste gebied. Turaco en Cape Parrot beskik elk oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Robin het 'n oopplan-ontwerp, 2 dubbelbeddens, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elkeen van die eenhede het 'n kombuisie wat met 'n eenplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Robin lei na 'n privaat houtdek met 'n buite-etenstafel en 'n gasbraai.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Whispering Creek Mountain Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Simone Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maande

Ligging

  • Erfdeel A44,15, Diepkloofplaas, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Gaste dink Whispering Creek Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R805
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R805
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel A44,15, Diepkloofplaas, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa84463761a1aea7be8695b088cc0316729f8051ae2504984d11e196c840d0566f62ade22c709e79367e4a73951977fe2f262?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Plot A44,15 Farm Diepkloof 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.853694226021 30.008244088724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang