Whispering Creek Mountain Lodge
Beskrywing
Hierdie kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 2 stoele en 'n rak vir klere. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n gasbrander, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Hierdie oopplan-kothuis is ideaal vir 'n gesin en het 2 dubbelbeddens en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Hierdie eenheid het ook 'n etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Dié kothuis lei na 'n privaat houtdek met 'n buite-etenstafel en 'n gasbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel A44,15, Diepkloofplaas, Magoebaskloof, 0731, Limpopo