Whispering Creek Mountain Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel A44,15, Diepkloofplaas, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
- Vanaf R805 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Whispering Creek Mountain Lodge bied selfsorgverblyf en skuil teen die hang van die noordoostelike punt van die Drakensberge. Hierdie lodge is op 'n klein plaas in die mistige berge van Magoebaskloof geleë, het 3 pragtige selfsorgeenhede en bied 'n asemrowende uitsig, asook 'n ontsnapping uit die stadsgewoel.
Verblyf word in Turaco en Cape Parrot wat elk slaapplek vir 2 gaste het, asook Robin met slaapplek vir 4 gaste gebied. Turaco en Cape Parrot beskik elk oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Robin het 'n oopplan-ontwerp, 2 dubbelbeddens, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Elkeen van die eenhede het 'n kombuisie wat met 'n eenplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Robin lei na 'n privaat houtdek met 'n buite-etenstafel en 'n gasbraai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Simone Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Erfdeel A44,15, Diepkloofplaas, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
- Gaste dink Whispering Creek Mountain Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel A44,15, Diepkloofplaas, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang