Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White House Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Liezel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Kan dit aanbeveel. Ons het dit baie geniet. Die kos was baie lekker. Sonsondergang asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
White House Guest Farm
Goeie more Liezel Baie dankie, ons is bly julle het die verblyf en kos geniet. Hoop ons sien julle weer. Vriendelike groete, Maryna

Cara Jane B
1 nag
5.0
Okt 2024

Peaceful. Beautiful. Scenery. Friendly. My mom and I stayed over at White House Guest Farm and had the most peaceful stay with the most stunning scenery. The room was beautiful and clean. We ordered food at an extra cost, which was the best decision ever. This is arranged beforehand. Their home-cooked meals are out of this world. The welcoming team at reception are darling people and so kind and helpful. We drove from Cape Town to Windhoek and decided to sleep over at Grunau. Sleeping over at White House was so lovely. We will most definitely be staying at White House Guest Farm again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudy G
1 nag
5.0
Okt 2024

Wonderful place and a good dinner. A very welcoming host, lovely small chalet and the possibility for a nice walk in the evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Goed geleë met gasvrye eienaars! Baie lekker gekuier by die plaas. Vriendelik en gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend! Ons het heerlik gebly en uitstekende diens ervaar. Die kos was meer as genoeg en ons het die padkos baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus V
1 nag
5.0
Sep 2024

A wonderful stay! White House Guest Farm is beautiful and the facilities and hospitality were outstanding. Thank you so much for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemé P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Asemrowende natuur, flikse diens, gerieflike braai- en ablusiefasiliteite. Dit is ongelooflik mooi omgewing, baie goed ingerigte kampeerterrein. Maklik en effektiewe inklok, met 'n baie oulike minimalistiese winkeltjie. Sal vir seker weer hier in klok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathrine F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great. Great place, stayed there our last night in Namibia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhard F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Oornag op toer na Hentiesbaai, baie goed geleë van Pretoria af. Uitstekende aandete, fantastiese chalet en buiteruimtelike sterrehemel om na te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

RenÉ K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Wonderlike plaas kuier met kos uit die boonste rakke! Dit was 'n wonderlike plaas kuier met vriendelike mense en heerlike kos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Mickberg 262, Langs die B1, Grunau, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19c57283ac9372a870c5e58f3dcafc386fabf14f9ce69efd44748cad2653b15d4b4cde3ee5c1da3eabb7cb8576b66d3a3aac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Farm Mickberg 262 Off the B1 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.628286144684 18.381590486653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang