Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wokini Wellness Retreat

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sugarbird A-Raam
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie losstaande A-raam-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en 'n koninggrootte-bed. Die eenheid het toegang tot 'n gedeelde badkamer wat apart geleë is en 'n stort het. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis. Elke eenheid het 'n vuurput, 2 ligte, 'n warmwaterbottel vir koeler aande en parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Troeteldiere word slegs by die selfsorgkothuis toegelaat en reëlings moet vooraf met die verblyf getref word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Mossie A-Raam
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie losstaande A-raam-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en 'n dubbelbed. Die eenheid het toegang tot 'n gedeelde badkamer wat apart geleë is en 'n stort het. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis. Elke eenheid het 'n vuurput, 2 ligte, 'n warmwaterbottel vir koeler aande en parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kiewiet A-Raam

Owl Huis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie knus, sonkrag-aangedrewe kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Houtvuurgeisers word gebruik om die water soggens en saans te verhit. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n binnenshuise kaggel. Die eenheid het groot vensters en 'n privaat dek wat om die kothuis vou. Daar is ook 'n privaat vuurput. Gaste moet 'n entjie teen die berg opstap om die kothuis te bereik.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word slegs by die selfsorgkothuis toegelaat en reëlings moet vooraf met die verblyf getref word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sunbird Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie sonkragaangedrewe kothuis het slaapplek vir 2 gaste, beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek. Dié verblyf het 'n omheinde, troeteldiervriendelike buite-area met braaigeriewe en 'n vuurput.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word slegs by die selfsorgkothuis toegelaat en reëlings moet vooraf met die verblyf getref word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elim-weg 11, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0793ed7a04e11f2a1c9569cce7ea33e097542c67e8a908b72625541f2b6c30ecfd8cba6dda058b62f57fbd51fe1051dbd3ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 11 Elim Road Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.468286157621 19.865392148962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang