Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Wokini Wellness Retreat

Selfsorg

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.0
Dianay G
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Baie basies, maar lekker stil en rustig. Die plek is baie 'rustic' en oulik. Die eienaars het dit self gebou. Die konsep van die badkamer was briljant, veral die mooi potplante, maar kon ongelukkig nie daar stort agv geen watertoevoer nie. Ons het ongelukkig versuim om die 'off grid' op te let. Daar is absoluut geen krag beskikbaar in die kamer nie, so dit was 'n verrassing. Net een lampie het gewerk. Die ander een se batterye was pap. Ons was dankbaar vir die opgradering na die groter huisie. Mooi bed met nuwe beddegoed was redelik gemaklik. Paar voorstelle: miskien 'n spieel, 'n tafeltjie met 'n gasstoof met basiese voorsiening om koffie of tee in die kamer te kan maak? Ook miskien firelighters en vuurhoutjies vir gaste om mee vuur te maak? Sal volgende keer meer voorbereid wees.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Danielle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elim-weg 11, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0793ed7a04e11f2a1c9569cce7ea33e097542c67e8a908b72625541f2b6c30ecfd8cba6dda058b62f57fbd51fe1051dbd3ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 11 Elim Road Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.468286157621 19.865392148962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789