Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Xanske's Place

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 6 Des 2024 tot 19 Des 2024.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet betaal word.
'n Beddegoedfooi van R300 en 'n skoonmaakfooi van R350 word ook gehef en is nie in die kwotasie ingesluit nie.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die instansie is troeteldiervriendelik, maar eienaars moet hul eie kombers ene beddens vir hul troeteldiere saambring. Troeteldiere moet asseblief nie op beddens slaap nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 500
R2 500 R2 143
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 143
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 143
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 17, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccc795dcafdc5291c302720776b12d9df03fdb8023a15fd66595ee8fef94256e908e0c8fe1b19d55e1a29e68dacbf949d798?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 143 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 17 3rd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.342101463358 19.034215294477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang