Zoetvlei Karoo Game & Guest Farm
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Zoetvlei Karoo Game & Guest Farm is op ’n bekoorlike plaas in die rustige Groot Karoo geleë, ’n uur se ry van Beaufort-Wes af.
Die verblyf word in 3 selfsorgeenhede gebied en die boskamp wat tot 8 gaste kan akkommodeer. Die selfsorgeenhede beskik elk oor basiese geriewe en het toegang tot elektrisiteit.
Die boskamp maak gebruik van ’n kombuis wat gedeel word en wat deel uitmaak van ’n boma en braai-area buite. Die boskampeenhede het nie elektrisiteit nie.
Gaste kan voetslaan, wildritte, voëlkyk of sterrekyk op die plaas geniet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Schalk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- N1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap