Verified Reviews
Bloemfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein
Rated 4.1 out of 5 based on 2068 reviews.
"Ek was op Bloemfontein in die vroeë 80's as student so dit het baie verander. Ons sal graag wil kom besoek om die stad te verken oor 'n paar dae."
"As die munisipaliteit hulle deel doen sal Bloemfontein beslis meer toeriste lok."
"Ons was geskok om te sien dat die stad agteruit gegaan het, maar het nog steeds geniet om daar te wees."
"Die beste eetplekke. Maklike stad om in te ry. Verkeer glad nie 'n probleem nie. Lekker om geskiedkundige plekke te besoek."
"As Vrystater is Bloemfontein vir my 'n sakekern, nie 'n vakansiebestemming nie."
"Die krag was af weens 'n tranformer wat geblaas het vanaf vroegoggend tot na 9, baie ongerieflike tyd gewees maar beïndruk met hoe vinnig herstel gedoen is."
"Bloemfontein was altyd die Rosestad, maar deesdae kan mens die agteruitgang waarneem."
"Bloemfontein is 'n aangename bestemming om te besoek, beide vir besigheids- of toerismedoeleindes."
"Besige verkeer, en paaie vrotterig, maar stad self is heel aangenaam met goeie restaurante, ens."