Verified Reviews
Bloemfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein
Rated 4.1 out of 5 based on 2068 reviews.
"Baie goed geleë en naby alles. Vandaar kan jy enige ander plek binne 15 tot 20 minute bereik as die verkeer nie te besig is nie."
"Dit is gerieflik naby koopsentrums, die Universiteit asook toegang tot die N1 snelweg."
"We had supper at Margerita's Seafood and Steaks, a very nice restaurant in town. The food was very good and the wine list one of the best I have seen so far. Definitely to be recommended! "
"Sal nie daar wil bly vir 'n vakansie nie, maar miskien as 'n mense blyplek soek omdat familie naby is of so iets."
"Ek het daar grootgeword. Die botaniese tuine is altyd 'n pragtige bestemming. Die restaurant en piekniekgeriewe is baie lekker. Hulle het ook 'n mark die laaste Sondag van elke maand wat baie lekker is."
"Atmosfeer is rustig, ligging is redelik naby stad, munisipaliteit onderhou area goed (en dit tel deesdae baie!) "