Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Bloubergstrand

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloubergstrand

Rated 4.7 out of 5 based on 1064 reviews.

Bloubergstrand

Jacuzzi Apartment

"Dis baie mooi en 'n fantastiese plek en area en mens kan die Kaap van alles kante af sien."

Table View, Bloubergstrand

Sunny South Views

"It is an ideal location to explore Cape Town and the surrounding towns such as Muizenberg, Simonstown, Cape Point, Groot Constantia, Kirtstenbosch, Table Mountain, etc. "

Bloubergstrand

Ocean View A201B

"It's a beautiful place. Words cannot describe, one has to experience it."

Big Bay, Bloubergstrand

Seaside Village L21

"Loopafstand. Heerlike eetplekkies op die strand. "

Bloubergstrand

Small Bay Guest House

"Een van die mooiste dorpies in die Kaap!"

Bloubergstrand

2 Omega

"80% van die restaurante is geheel en al te duur. R45 vir 'n glasie wyn by een. Die wyn en vis is maklik bekombaar daar, maar ten duurste. Ons betaal goedkoper vir wyn en vis in Noordwes waar ons die goed moet invoer."

Bloubergstrand

Dolphin Beach H104

"Baie mooi, lekker geleë en besig met baie mooi en nuwe ontwikkelings."

Bloubergstrand

Jacuzzi Apartment

"Love Bloubergstrand! "

Bloubergstrand

Ocean View A201B

"Stunning views of the beach."

Bloubergstrand

Horizon Bay 601

"Restaurants all very good and within easy walking distance."

Bloubergstrand

Oceansnest Guest House

"Ek was nooit mal oor die Kaap nie, maar my besoek aan hierdie area het my begrip gegee vir mense wat vrek oor die plek. Blouberg is net ver genoeg uit Kaapstad om die gejaag vry te spring, maar nogtans net 'n halfuur of minder van die lughawe en/of stad af. Ek sal beslis weer in hierdie area oorslaap as ek die Kaap moet besoek."

Big Bay, Bloubergstrand

Atlantic Sunset

"Eerste keer in Big Bay, maar definitief nie die laaste keer nie."

Bloubergstrand

Beach Boulevard 102

"Bloubergstrand roep my as ek Kaap toe gaan."

Big Bay, Bloubergstrand

Atlantic Sunset

"Sal definitief in die somer weer wil besoek!"

Big Bay, Bloubergstrand

Big Bay Bliss

"Ek dink dis 'n baie mooi toeristebestemming. Dis buite die geraas van Kaapstad en baie rustig."

Bloubergstrand

Zeezicht 302

"Voedsel vir die siel."

Bloubergstrand

Infinity Apartments

"Pragtig en goeie ligging."

Bloubergstrand

1003 Horizon Bay

"This was my first time in Bloubergstrand and I must say that it caters very well for tourists. I will definitely be back. I loved the beach and all the restaurants, and of course the view of Table Mountain and Robben Island is just awesome!"

Bloubergstrand

The Penthouse

"Seewater is nie skoon nie en baie koud."

Bloubergstrand

Ocean View

"Bloubergstrand baie sentraal. As jy net die see wil hoor nie die plek vir jou nie, verkeer baie besig 24/7. Tafelberg uitsig met die mooiste sonsondergang."

Big Bay, Bloubergstrand

Seaside Village

"Daar is 'n redelike verskeidenheid van winkels beskikbaar in Seaside Village kompleks om die meeste van jou behoeftes te bevredig. Net jammer Checkers was besig met opknapping met die gevolg dat die winkel redelik deurmekaar was.Ons net nie regtig die geleentheid gebruik om meer van die Big Bay omgewing te leer ken nie, tyd was te beperk."

Page
Page 23 - Showing 661 to 690

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers