Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Bloubergstrand

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloubergstrand

Rated 4.7 out of 5 based on 1064 reviews.

Bloubergstrand

Baysands Lodge

"Gerieflike verblyf. Sal weer daar bly. Ruim eetlokaal met goeie uitsig."

Bloubergrant, Bloubergstrand

Aandvari Zeezicht

"Bloubergstrand is a very nice suburb accessible to all the amenities especially the beach just across the road."

Parklands, Bloubergstrand

Ocean Memories

"Naby die see en vir dié wat winkels toe wil gaan, is daar 'n mall sowat 1,5 km weg van Ocean Memories af."

Table View, Bloubergstrand

Portico 205

"Die eetplekke is baie naby en die versoeking om almal te besoek was groot! Ons het orals heen gestap en van die lekkerste plekke ontdek."

Big Bay, Bloubergstrand

Atlantic Sunset

"Ons hou van Big Bay, want alles is net so by mekaar en gerieflik Ek sou wel 'n swem area soos miskien 'n onderdak swembad vir vakansiegangers aanbeveel."

Bloubergstrand

Infinity Apartments

"Bloubergstrand is 'n móét vir die mooiste foto's van Tafelbaai en Tafelberg! Ons huisie is een van ons gereelde stoppe en kos is heerlik! Was al soveel keer daar, maar nooit geweet van die 1926 NG-Kerkie in Bataviastraat net om die hoek nie. Dankie Liz vir die verwysing. Kan Damhuis op Melkbosstrand ook sterk aanbeveel."

Bloubergstrand

Aquarius Luxury Suites

"Puik vakansieplek."

Bloubergstrand

Infinity G4

"Altyd vir ons groot vreugde om die mooiste Kaap te geniet. "

Table View, Bloubergstrand

Portico 205

"Good place to stay."

Bloubergrant, Bloubergstrand

The Bay B1004

"Dit het my hart gesteel en ek wil nou 'n strandhuis daar koop."

Bloubergstrand

Oceansnest Guest House

"Fantastiese bestemming."

Big Bay, Bloubergstrand

Seaside Village G23

"Big Bay is 'n heerlike bestemming en ek sal weer soontoe gaan. "

Bloubergrant, Bloubergstrand

B1001 Ocean View

"Dit is pragtig en ek sal graag teruggaan daarheen."

Bloubergstrand

Infinity Apartments

"Gaan eet by Doodles as julle daar kom. Kos was lieflik, sowel as die uitsig oor die see"

Table View, Bloubergstrand

E59 Dolphin Beach

"Baie mooi plek. Skoon en netjies. Lekker eetplekkies. Gerieflik naby middestad asook ander pragtige strande soos Blouberg En Melkbos."

Bloubergstrand

Blouberg Cape Town Sea Spray A409

"Uitstekende uitsig oor die berg en see."

Table View, Bloubergstrand

Portico 205

"Bloubergstrand en Table View is vir jare al my gunsteling plek om te besoek. Geen mooier uitsig in die hele wêreld nie."

Bloubergstrand

The Waves 902

"Pragtige uitsig en baie goeie restaurante. Heerlike plek vir vakansie."

Bloubergstrand

Bokkombaai Tides

"Lekker naby alles. Pragtige strand met restaurante naby om te geniet."

Bloubergstrand

G1 Infinity

"Pragtig en skoon dorp. Baie veilig gevoel om self in die aand na restaurante toe te loop. "

Bloubergstrand

Aandvari Ocean View

"Dit was ons derde keer in Bloubergstrand. "

Bloubergstrand

Oceansnest Guest House

"So ongelooflik mooi. "

Bloubergstrand

Bloubergstrand Sunset Lodge

"Kan verstaan waarom Kaapstad as die mooiste stad in die wêreld beskou word."

Table View, Bloubergstrand

E59 Dolphin Beach

"Ons geniet dit altyd daar. Pragtige uitsig oor die berg en see. Kaapstad bly baie mooi."

Bloubergstrand

Santa Fé Beach House

"Beautiful uncrowded beaches. Epic views. Good restaurants."

Page
Page 29 - Showing 841 to 870

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers