Verified Reviews
Bloubergstrand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloubergstrand
Rated 4.7 out of 5 based on 1064 reviews.
"Vriendelik, mense groet jou, skoon en baie rustig. Baie lief geword vir Bloubergstrand. Mense moet ook verseker by Ons Huisie gaan eet want glo my jy sal altyd teruggaan om daar te eet. Bloubergstrand is tops."
"Bloubergstrand het 'n ongelooflike uitsig op Tafelberg, maar Kaapstad se werklike aanloklikhede lê elders. Onze Huisie en Eden Bay winkelsentrum was die hoogtepunte in Bloubergstrand self, en stap op die strand was wonderlik."
"Bloubergstrand is 'n uitstekende plek en ek sal beslis weer in die area bly as ek in die Kaap kom besigheid doen."
"Don't miss it, it has everything you want. Close to the city, beautiful views of the coastline, Table Mountain and easy transport to other parts of the Western Cape."
"Die verkeer op pad en in Bloubergstrand was baie besig. Dit was baie raserig deur die nag."
"Love Bloubergstrand! Wil daar gaan bly. Skoon, netjies en great weer! Alles is naby jou, malls, kuierplekkies en alles. "
"Was baie besig die Saterdag en toiletwater by die strand het in die see ingeloop wat gestink het."
"Mense gehoorsaam nog padreëls en die strande is skoon. Dit was 'n fees om in Blouberg te kuier. "