Verified Reviews
Bloubergstrand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloubergstrand
Rated 4.7 out of 5 based on 1064 reviews.
"Dis redelik ver van al die ander besigtigings, maar is ook uniek in terme van die sonsondergange."
"Blouberg is perfek geleë, naby aan baie van die "moet sien" besienswaardighede, plus die strand is so mooi!"
"Skoon en netjiese dorp en baie rustig met goeie restaurante. Vir 'n goeie steak sal ons definitief Angus aanbeveel."
"Die kabelkarrit was 'n belewenis. Die uitsig van bo af is onbeskryflik mooi. Al wat ek kan sê is as jy die Wes-Kaap besoek en jy gaan nie op met Tafelberg nie, het jy beslis nie die Kaap volkome gesien nie."
"Die strand is pragtig en as mens bereid is om meer na Dolphin Beach, Sunset Beach se kant te stap, het jy pragtige oop strande met min mense en beweging."