Verified Reviews
Bloubergstrand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloubergstrand
Rated 4.7 out of 5 based on 1064 reviews.
"Regtig baie mooi en elke sent die moeite werd! Baie om te sien en te doen in die omgewing."
"Dis ons gunstelingplek in Suid-Afrika. So baie eetplekke, kuierplekke, winkels, die onvergeetlike sonsondergange en blou, blou see met Tafelberg so asemrowend mooi. Dis naby genoeg om na Simonstad of selfs Stellenbosch toe te ry. "
"Big Bay is trendy en vibey. Kinders het boogie-board gery en vir 'n surf-les gegaan. Daar was kite surfing ook."
"Dis 'n wonderlike bestemming met 'n vreeslike skoon strand. Sal beslis weer soontoe gaan."
"Baie mooi omgewing, daar gaan seker nog uitgebrei word. Maar baie mooi. Dankie."
"The people of Bloubergstrand are friendly and helpful. I saw a part of Bloubergstrand I've never seen before it is truly a gem."