Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Roete 62 akkommodasie
998 lekke plekke om te bly
Fossil Hills Farm Cottages is op die Thornvilla-plaas in die Breedevallei tussen Robertson en McGregor. Dié wynplaa...
Angel 8 Apartment 2 is 'n oulike eenheid in Robertson wat knus en gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike tuin bi...
The Sweetheart Cottage @ Buffelskloof Getaway
The Sweetheart Cottage @ Buffelskloof Getaway bied die ideale wegbreek in 'n bekoorlike kothuis in 'n rustige omgew...
Doornkraal Kothuis is 'n huis met 2 en suite-kamers en 'n kombuis wat as selfsorg of op 'n B&B-basis bespreek kan w...
“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte... Lees meer