Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Roete 62 akkommodasie
987 lekke plekke om te bly
Umshanti is op 'n plaas 12 km buite Swellendam geleë, die bessie-hoofstad van Suid-Afrika en tuiste van die eerste ...
Besi si Nesi is in Buffeljagsrivier, Wes-Kaap, waar 2 riviere bymekaarkom geleë. Hierdie privaat huis is die ideale...
Berghut @ Kruisrivier Guest Farm bied lieflike selfsorgverblyf wat afgesonder is op 'n plaas net buite Montagu. Dit...
Kraalhuisie @ Kruisrivier Guest Farm bied lieflike selfsorgverblyf op 'n plaas buite Montagu. Dit is ideaal vir 'n ...
Kamp Schelmhoek in Frieden is ideaal vir gaste wat op soek is na rustigheid en natuurlike skoonheid eie aan die Kar...
Kwetu Guest Farm is op 'n rustige plaas in Buffeljagsrivier geleë met beeldskone uitsigte op die Langeberge en oor ...
“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte... Lees meer