Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kaapse Roete 62
4.5/5

Lees regte resensies van Kaapse Roete 62 van 2489 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Roete 62 akkommodasie

995 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Suidster

Selfsorg in Overberg,  OverbergKaapse Roete 62
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 2)
Gratis kansellasie

Suidster

Selfsorg in Overberg, OverbergKaapse Roete 62
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 2)

Suidster is 'n elegante wegbreekplek aan die voet van die Langeberge op 'n 110 hektaar-plaas tussen Barrydale en Mo...

Braai
Warmbad
Fietsry
Bergfietsry
Gratis kansellasie
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 6 mense

Kloofhuisie en Klooftent bied selfsorgverblyf in 'n gerestoureerde ou plaashuis en 'n ruim omskepte tent in 'n prag...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Troeteldiere op versoek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 6 mense

Gasteria Grange

Selfsorg in Calitzdorp,  CalitzdorpKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)

Gasteria Grange

Selfsorg in Calitzdorp, CalitzdorpKaapse Roete 62
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Gasteria Grange bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinkothuis langs die Route 62-snelweg. Dis op die eienaars s...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Rolstoelvriendelik
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)

Fraaie Bloemen

Selfsorg in Oudtshoorn,  OudtshoornKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)

Fraaie Bloemen

Selfsorg in Oudtshoorn, OudtshoornKaapse Roete 62
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Fraaie Bloemen bied gerieflike verblyf in 'n knus oornagwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)

Farmhouse Guestrooms

Selfsorg in Calitzdorp, CalitzdorpKaapse Roete 62
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Farmhouse Guestrooms bied 'n unieke Karoo-wegbreek en gemaklike selfsorgverblyf net 6 km vanaf Calitzdorp. Gaste k...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)

Nieuwehuyz

Selfsorg in Prins Albert,  Prins AlbertKaapse Roete 62
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 4 540
per nag, vir 4 mense

Nieuwehuyz

Selfsorg in Prins Albert, Prins AlbertKaapse Roete 62
Vanaf
R 4 540
per nag, vir 4 mense

Nieuwehuyz is 'n eklektiese kombinasie van geskiedenis en kuns. Dit is die enigste 5-ster-selfsorg-gastehuis in Pri...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Rolstoelvriendelik
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 4 540
per nag, vir 4 mense

Die Beloofde Land

Selfsorg in Suid-Kaap,  Suid-KaapKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)

Die Beloofde Land

Selfsorg in Suid-Kaap, Suid-KaapKaapse Roete 62
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)

Die Beloofde Land is op 'n werkende plaas naby Uniondale geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)

Serenity

Selfsorg in McGregor,  McGregorKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense

Serenity

Selfsorg in McGregor, McGregorKaapse Roete 62
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Serenity is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in McGregor en is ideaal vir gesinne wat die dorp wil verken of tussen...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense

Columbia

Selfsorg in Oudtshoorn,  OudtshoornKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense

Columbia

Selfsorg in Oudtshoorn, OudtshoornKaapse Roete 62
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Columbia bied oornagvakansieverblyf met privaat ingange op die eienaar se perseel in die hartjie van Oudtshoorn. Di...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Wildritte
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Olive Grove Cottages bied bekoorlike gaste-eenhede in die oulike Karoodorpie, Prins Albert. Verblyf is beskikbaar...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)

“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang