Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Roete 62 akkommodasie
995 lekke plekke om te bly
Beckhuis Guest House is 'n ou Kaap-Hollandse gebou wat uit 1841 dateer en in Worcester, die grootse dorp in die Wes...
Aandrus is 'n tipiese Karoo-plaasstylhuis in Prins Albert. Die huis beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging, 3...
Francolin Cottage is 'n bekoorlike kothuis in die hartjie van die oulike dorpie, McGregor. Dit is stapafstand van d...
Remhoogte Farmstay is 'n werkende plaas aan die voet van die Langeberge in die Bonnievale-omgewing in die Wes-Kaap....
“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte... Lees meer