Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Roete 62 akkommodasie
995 lekke plekke om te bly
Olive Stone Farm - Farm Cottage is 'n selfsorgkothuis op Olive Stone Farm and Cottages, saam met 2 ander kothuise, ...
Kampala Gaste Plaas is 13 km buite Bonnievale op die Boesmansrivier-pad in die rigting van McGregor geleë. Kampala...
Albert Manor Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in die Klein Karoo, in Ladismith. Dié gastehuis is deurdre...
Chenin Blanc Cottage @ Oaksrest Vineyards Gasteplaas is 'n ruim en smaakvol versierde huis wat op 'n wyn- en tafeld...
Kamma is 'n bekoorlike kothuis langs die bekende Roete 62 in Calitzdorp en bied aan gaste ruim en gerieflike selfso...
“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte... Lees meer